Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf V & A Waterfront

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Harbouredge Suites is in 'n moderne kompleks in De Waterkant, 'n buurt in die Kaapse middestad naby die V&A Waterfront geleë. Die woonstelle het elkeen lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis, gerieflike oop...

Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Chelsea Luxury Suites is sentraal geleë in Groenpunt se modieuse Hoofweg en bied selfsorgverblyf in stylvolle woonstelle met 1 of 2 slaapkamers. Die woonstelblok is gerieflik geleë binne stapafstand van die winkel...

Vanaf
R1 152
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Quayside 1007 by CTHA is 'n moderne selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers wat asemrowende uitsigte op Tafelberg en oor die Moederstad bied. Hierdie pragtige eenheid is in die sentrale gedeelte van De Waterkant Village ...

Vanaf
R1 152
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

48 Harbour Terrace is in Kaapstad geleë. Kaapstad is wêreldbekend vir Tafelberg, die V&A Waterfront, KIKS, sy strande, kulturele doendinge en 'n groot verskeidenheid eetervarings. Dit het die ideale ligging vir va...

Vanaf
R816
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

502 Rockwell is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van De Waterkant. Dis perfek vir gaste wat soek na daardie tikkie luuksheid en pragtige uitsigte oor Kaapstad se hawe en die V&A Waterfront. Die woonstel is op di...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

513 Rockwell is in die gesogte hotel en woonstelblok The Rockwell in De Waterkant. Die woonstel is naby talle besienswaardighede en sakegeriewe in en om Kaapstad se middestad. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 316 by CTHA is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kaapstad. Die woonstel is in De Waterkant met al sy puik restaurante en naglewe, net 'n klipgooi van die V&A Waterfront af. Die woonstel het slaapplek vir 2 me...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Harbour Terrace 31 by CTHA is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel in De Waterkant. Dit het 'n Juliet-balkon en uitsigte na die V&A Waterfront. Die pragtige woonstel is op die Groenpunt-/De Waterkant-grens wat bekend i...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Hillside Heights 606 is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die stad, naby verskeie besienswaar...

Vanaf
R4 687
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Chelsea 502 is 'n moderne dakwoonstel met 'n berguitsig in Groenpunt en bied slaapplek aan 6 gaste. Dié ruim woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers en elke slaapkamer het lugversorging. Die hoofslaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za