Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 024
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied, V & A Waterfront

Canal Quays 708 is 'n smaakvol versierde woonstel wat in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander doendinge en besienswaar...

Vanaf
R2 815
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Canal Quays 307 is 'n moderne woonstel vir sakereisigers en vakansiegangers naby die V&A Waterfront met slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel het lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R1 169
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, V & A Waterfront

506 Canal Quays Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde eenslaapkamer-woonstel op die vyfde verdieping van die Canal Quays-kompleks. Die kompleks is naby die V&A Waterfront en Kaapstad I...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Hier in die hartjie van Kaapstad se Waterfront kan jy die luukshede van jou eie ruim tuiste geniet - met die waarborg van vrede, stilte en ook volkome privaatheid en onafhanklikheid. Mountain Marina is 'n versamel...

Vanaf
R6 605
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront

Die Victoria & Alfred luukse hotel is perfek geleë in die hartjie van die V&A Waterfront. Dit bied uitstekende uitsigte oor die werkende hawe en Tafelberg. Geraam deur die oseaan en Tafelberg word die elegansie en ...

25% af Winteraanbod!
VanafR4 300
R3 225
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Carradale 202 is 'n luukse tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel, geleë in die hartjie van die V&A Waterfront, stapafstand van die winkels af. Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en bied uitsigte oor die wate...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront

501 Canal Quays bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n moderne, ikoniese woonstelblok in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is naby die Kaapstad Internasionale Konferensiesentru...


Akkommodasie binne 10 km vanaf V & A Waterfront

Vanaf
R899
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Greenwich Square bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in De Waterkant. Die woonstelgebou is net 7 minute vanaf die V&A Waterfront, en is reg langs die gewilde Beluga-restaurant. Dié woonstel beskik o...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die waterkanale uitkyk. Die kompleks is net 1,3 km van die V&A Waterfront af, 17 km van Kaapstad Internasiona...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za