Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Hoedspruit (100)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (48)
Tzaneen (36)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (299)
B&Bs (20)
Lodges (97)
Hotelle (8)
Gastehuise (39)
Selfsorg-eenhede (135)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 480 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 480 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante Hotelle

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
33% af Naweke!
VanafR500
R333
per nag (plek vir 2)
Hotel in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

African Lily Lodge is in Phalaborwa se middedorp net sowat 3 km van die wêreldbekende Krugerwildtuin se een ingangshek, en die Foskor- en PMC-myne. Dit is die ideale, bekostigbare verblyf vir diegene wat Phalaborwa...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R2 332
per nag, vir 2 mense
Hotel in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Bushveld Terrace Hotel on Kruger is 'n boetiekhotel met 27 kamers, en is slegs 200 m vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin geleë. Ons bied 'n oase van ontspanning in die warm omgewing van die majestueuse ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Hoedspruit Hotel bied bekostigbare verblyf in Hoedspruit, 'n dorpie aan die voet van die Klein Drakensberg en die spoorlyn vanaf Tzaneen na Kaapmuiden. Die omgewing is bekend vir sy pragtige bergreekse en wildlewe. ...

Vanaf
R1 399
per nag, vir 2 mense
Hotel in Magoebaskloof, Vallei van die Olifante

Die Magoebaskloof Hotel is in die dramatiese en beeldskone Magoebaskloof-area geleë. Dié bekoorlike hotel bied gaste die geleentheid om 'n idilliese en ontspanne wegbreek in die platteland te geniet. Ons gaste wor...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Hotel@Tzaneen is 'n ultra-moderne en stylvolle hotel wat in die hartjie van Tzaneen, naby aan plaaslike besighede en hoofpaaie uit die dorp uit, geleë is. Ons uitstekende gebruik van kleur en warm, luukse afwerking...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Vallei van die Olifante

The Fairview Collection, Tzaneen is aan die oewer van die Letabarivier in die tropiese Tzaneen geleë. The Fairview Collection kombineer eersteklas-geriewe met warm plattelandse gasvryheid. Die hotel bied elegante g...

Vanaf
R1 799
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Coach House Hotel and Spa is op 560 hektaar geleë in die welige subtropiese Letaba-distrik in Limpopo. Die hotel is bo-op 'n heuwel geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Letsitele-vallei en Drakensberge. Dit ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 314 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Vallei Van Die Olifante

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 555
per nag, vir 2 mense
Hotel in Phalaborwa, Limpopo

Hans Merensky Hotel en Spa is op die grens van die Krugerwildtuin in die Limpopo-provinsie geleë. Die landgoed bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos 'n gholfbaan waar daar 'n verskeidenheid wild rondloop, ...


Hotelle binne 100 km vanaf Vallei Van Die Olifante

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Hotel in Platorand, Limpopo

Gethlane Lodge staan op 'n wildplaas met 'n 172 ha inheemse woud met volop voëllewe. Die dorpie-uitleg en argitektuur van die chalets skep 'n koloniale atmosfeer by hierdie pretensielose oord. Elkeen van hierdie ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vallei van die Olifante hotelle blad - loer bietjie na ons lekker versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Vallei van die Olifante akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vallei van die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za