Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Hoedspruit (101)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (48)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (300)
B&Bs (22)
Lodges (94)
Hotelle (7)
Gastehuise (40)
Selfsorg-eenhede (137)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 513 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 513 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante Selfsorg-eenhede

135 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Raptors Lodge Accommodation is in die hartjie van Hoedspruit geleë, tussen die Kruger Wildtuin en die Blyderivierspoort. Dié klein en unieke bewaringsgeoriënteerde dorp bied verskeie interessante toere en doendin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af. Daar is 3 chalets met lugversorging en enkelbeddens. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Cottage Lenisè is 'n selfsorgkothuis in Hornbill's Rest is op die eienaar se perseel, in 'n rustige area aan die buitewyke van Phalaborwa geleë. Die perseel is ideaal geleë slegs 12 km vanaf die Phalaborwa-hek na...

15% af Winteraanbod!
VanafR4 500
R3 825
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en het 6 en suite-slaapkamers met lug...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Bona Ntaba Lodge is naby Hoedspruit op 'n privaat wildreservaat geleë en bied aan gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse bosveld by 'n rustige lodge te ervaar. Die lodge het 4 unieke boomhu...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Lemara Wildteelplaas skuil op 'n wildsplaas 25 km vanaf Hoedspruit en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dié top vakansiebestemming is die ideale wegbreek vir diereliefhebbers en bied van die beste Groot 5-wildkykgel...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Blyde River Cabin Guesthouse is 'n privaat houthuisie in 'n wildreservaat op die rand van 'n bedreigde rivierwoud. Hier sal die gekabbel van die Blyderivier jou van al jou sorge laat vergeet. Die opset is ideaal vir...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George's Vallei, Vallei van die Olifante

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoostelike punt van die Drakensberge. Dié ligging is ideaal vir avonturiers wat in bergfietsry, voetslaan, ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Wild Dog Inn is in Hoedspruit Wildlandgoed net buite Hoedspruit en bied 'n keuse van 2 eenhede. Die eenhede is apart van die hoofgebou en gaste kan die tuinkothuis of Kothuis 2, elk met 'n privaat ingang, bespreek....

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 550
R3 885
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Huis) is 'n huis wat onlangs opgeknap is. Dit word as 'n selfsorg-eenheid verhuur waarvan gaste 'n kamer kan kies. Spesiale tariewe kan gereël word per persoon wat deel. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vallei van die Olifante selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Vallei van die Olifante akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vallei van die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]