Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 72 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 72 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Island View F5 is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Alhoewel die see nie van die woonstel af gesien kan word nie, is dit slegs 100 m van die stran...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeckstrand

C' la Vie luukse Akkommodasie is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in die kusdorp Melkbosstrand. Die huis is net 100 m van die Blouvlagstrand af. Verblyf word in 5 unieke kamers gebied. Die kamers het elkeen WiFi, ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

C Cottage is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel vir 2 gaste net 150 m vanaf die strand in Melkbosstrand. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatst...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

KiewietKamer is ’n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Melkbosstrand. Dit is 100 m vanaf die strand wat deur ’n privaat serwituutpaadjie bereik kan word. Die eenheid het ’n privaat-ingang en 1 slaapkam...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Ralph's Place is 'n gastekamer in 'n eienaar se huis op die strandfront in Van Riebeeckstrand, net 'n entjie vanaf Melkbosstrand. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir gaste om te ontspan, stap op die strand, vlieërpla...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Melkbos Beach Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die kusdorpie Melkbosstrand, en dit is sommer stapafstand van die strand. Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n voll...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Heron's Nest is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in Melkbosstrand. Dis naby die strand en net 'n paar minute se ry van die middedorp af. Dié kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 4. Die eenhei...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Melkbos Home is in Melkbosstrand geleë en dit bied ruim, veilige en gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huis is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe en dit is net 'n kort entjie van di...

Vanaf
R2 502
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Hierdie pragtige huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is in 'n stil doodloopstraat in die idilliese Van Riebeeckstrand geleë. Dis onlangs opgeknap om by ons buitelug-leefstyl te pas. Daar is oorgenoeg stoorplek v...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

The Palms is in die pragtige kus dorpie, Melkbosstrand geleë. Dié selfsorg-ateljeewoonstel is net 40 m van die strand af. Dit beskik oor 'n kombuis, slaaparea en 'n en-suite-badkamer. Die kombuis is met 'n ysk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]