Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria-Wes

3.8 / 5  
volgens 198 resensies
Lees regte resensies van Victoria-Wes van 198 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victoria-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victoria-Wes

Die Pophuis Hoekie is op die N12 in die Karoo geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Dit is perfek vir reisigers wat op soek is na gehalteverblyf. Die verblyf bestaan uit 7 gerestoureerde K...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes

Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop in Kimberley. Dit het gedien as 'n opvoedingsentrum vir kinders wie se ouers in die myne gewerk het....

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Victoria-Wes

Marseilles Farm Gastehuis is ongeveer 5 km vanaf die sentrale-Karoodorp, Victoria-Wes, en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-plaashuis wat geskik is vir 'n gesinswegbreek of oornagplek. Die huis...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Victoria-Wes

Windsor Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis met slaapplek vir 4 mense wat op Windsor Plaas geleë is. Die plaas is 11 km van die Karoodorp Victoria-Wes af in die rigting van Britstown naby die ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Victoria-Wes

Vanaf
R2 380
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Leeuwfontein Guest Farmhouse is in die hartjie van die Groot Karoo geleë, omring deur heuwels en klipkoppies en slegs 10 km van die bekoorlike Karoo-dorpie Victoria Wes af. Hier is jou kans om die informele, maar t...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Jasfontein Farm Self-catering is op 'n werkende Merino-skaapplaas geleë. Die plaas is net 18 km van Victoria-Wes af, 'n rustige Karoo-dorpie op die N12. Die selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte-bed en enkelsta...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Camp Nguni is 'n wildlodge indie oostelike distrik van Victoria-Wes in die Noord-Kaap. Dit is op 'n privaat plaas, wat ongeveer 1000-hektaar groot is geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verb...

Vanaf
R270
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Verblyf word aangebied in enkel-,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kalkfontein Safari's plaashuis is tussen Britstown en Victoria-Wes geleë. Hier by Kalkfontein Safari's (Grasberg) heers 'n rustige, informele atmosfeer waar gaste kan ontspan. Akkommodasie-opsies strek van selfsorg...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Noord-Kaap

Desert Dew Guest House is op die Modderfonteinplaas in Victoria-Wes, 35 km vanaf Drie Susters op die N1 geleë. Dié gastehuis het ook 'n ingang vanaf die N12. Desert Dew Guest House is onlangs uitgebrei en die Vel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]