Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria-Wes

3.8 / 5  
volgens 198 resensies
Lees regte resensies van Victoria-Wes van 198 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victoria-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Victoria-Wes

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse lê naby die N12 duskant Britstown in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Dis die perfekte oornagplek waar jy jou vakansie in plattelandse elegansie en gemak kan begin. Daa...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Aandrus Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die bekoorlike Richmond. Dit is in die hartjie van die Karoo langs die N1 geleë en is die ideale oornagplek vir reisigers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis....

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Karoo Huis is 'n Victoriaanse huis wat dateer uit die 1800's en dis in die dorpie Richmond geleë. Die huis is na aan restaurante, boekwinkels en plekke van geskiedkundige belang. Die gastehuis bied 2 slaapkamers w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

An-Ra Gastehuis is in Richmond, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad geleë, en bied gerieflik gemeubileerde kamers. Daar is 5 en suite-kamers met privaat ingange, sowel as 'n woonstel met slaapplek 4 oorkant di...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Karoo Small Hotel is in Richmond halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Veilige parkeerplek, mooi kamers en 'n lekker ontbyt wag op gaste by dié hotel met 'n 160 jaar-oue geskiedenis wat hulle graag met g...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap langs die N1 geleë en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Ons perseel is omring deur veiligheidsmure en ons bied veilige parke...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

A Karoo Manor-Marinas is langs die N1 in Richmond, 'n Karoodorpie omtrent halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë. Die ouwêreldse bestemming bied die ideale akkommodasie vir gesinne en groepe wat opsoek is n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Café and Rooms is 'n gastehuis met 'n kafee op die perseel in die hoofstraat van Richmond, 'n geskiedkundige dorpie in die Karoo in die Noord-Kaap. (Ons tariewe is net vir verblyf.) The Cafe maak as va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Dis sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, so dis ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf. Ons het...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Richmond, Noord-Kaap

Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en is die ideale oorstoppunt wanneer jy van Johnnesburg na Kaapstad reis. Die lodge is in Richmond op die N1, halfpad tussen die twee hoofstede. Ka-Ma Lodge bied gemaklike en-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]