Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Walvisbaai

4.3 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Walvisbaai

Selkie B&B is naby Walvisbaai se strandmeer-area en bied stylvolle, gerieflike B&B en selfsorgverblyf. Dié B&B bied verblyf in 2 elegante kamers met koningingrootte-beddens. Ontbyt word elke oggend bedien en daar ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Walvisbaai

Haus Schaaf B&B kyk oor die strandmeer en bied gerieflike kamers in Walvisbaai. Die gastehuis het 4 gastekamers wat slaapplek aan 1 tot 3 gaste bied. Die kamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of albei en elke kam...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Walvisbaai

Vanaf
R1 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Langstrand, Namibië

Longbeach Lodge is op die strand in Langstrand, Namibië geleë en het 'n lieflike see- en strand-uitsig. Die lodge is 500 m vanaf die woestynduine en bied gerieflike verblyf in 16 kamers. Elke kamer het 'n en sui...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
B&B in Center, Namibië

The Stiltz in Swakopmund bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, gesinne en oornaggaste. Die eenhede het uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Namibië se sandduine en die verskeidenheid voëlspesies by die strandmee...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Kramersdorf, Namibië

Desert Breeze Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die Swakoprivier, 'n rivier wat wisselvallig vloei. Die lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi duine van die Namibwoestyn en is in Swakopmund se buitewyke. V...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
B&B in Center, Namibië

Brigadoon Boutique B&B is in 1996 gestig en bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Swakopmund naby die strand. Dié B&B beskik oor ruim, goed ingerigte kamers met slaapplek vir 2 gaste of gesinne. Elke styl...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Swakopmund, Namibië

Rocky Shore Guesthouse bied B&B-verblyf in Swakopmund, 'n kusdorpie in Namibië. Die instansie is geskik vir enkelreisigers, vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Verblyf word gebied in 'n keuse van 11 slaapka...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Vineta, Namibië

Intermezzo GuestHouse bied B&B-verblyf in Swakopmund in Namibië se Erongo-streek. Intermezzo GuestHouse beskik oor 9 ruim kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n telefoon, ingebo...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Vineta, Namibië

La Casetta B&B is in Vineta, 'n rustige buurt in Swakopmund. Dié kusdorp bied allerlei sportsoorte op water en op land, asook 'n heerlike somerklimaat. Verblyf is beskikbaar in 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Swakopmund, Namibië

Tina's Bed & Breakfast is in Swakopmund, 'n stad langs die kus in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek geleë. Swakopmund se sandstrande front na die Atlantiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers en...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za