Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Walvisbaai

4.3 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai Gastehuise

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 240
R1 116
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Bella Luna Bed and Breakfast bied selfsorg- of B&B-verblyf in Walvisbaai. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë. Verblyf word in 6 individueel versierde kamers gebied. Dié...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Fair Haven Guest House is naby die strandmeer in Walvisbaai geleë en bied stylvolle, gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Gaste kan soggens of saans lekker gaan stap en die flaminke by die strandmeer bekyk. Fair Hav...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

The Rez Guest House skuil in Walvisbaai, lekker naby die baai, Pelikaanstrandmeer, en die waterkant. Die gastehuis is net 5 km van die middedorp af, so dit is ideaal vir sakereisigers en toeriste wat op interessante...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Spindrift Guesthouse is 'n groen Oase in Meersig, Walvisbaai. Dié gastehuis is gerieflik geleë naby die restaurante en kroeë, en dit is net 'n klein entjie se stap vanaf Walvisbaai se strandmeer met sy pragtige v...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

10de Laan Gastehuis is in Walvisbaai en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis bied B&B en se...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

1932 House is 'n gastehuis wat stapafstand vanaf die strandmeer in Walvisbaai, Namibië se vernaamste hawedorp is. Walvisbaai is in die hartjie van die oeroue Namib-woestyn. Die kontras tussen die Atlantiese Oseaan ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Amjicaja Guesthouse is in Walvisbaai aan die Namibiese kus geleë. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middedorp, die hawe en die strandmeer. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en daar is s...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Walvisbaai

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center, Namibië

Swakopmund Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Swakopmund se middedorp en is stapafstand van die strand en winkels af. Die gastehuis het in Desember 2008 oopgemaak en is voorheen deur die gesin wat...

Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center, Namibië

Cornerstone Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n klein, privaat en rustige gastehuis in Swakopmund se middestad. Die gastehuis is stapafstand vanaf die strand, is naby kafees, restaurante, besige kroeë en Swakop...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf, Namibië

Desert Jackal Guesthouse is in die kusdorp Swakopmund in 'n baie stil, elegante en luukse voorstad, Kramersdorp, geleë. Verblyf word in 2 kamertipes aangebied. Elke kamer is smaakvol versier, het 'n koninggrootte...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf, Namibië

Kramersdorf Guesthouse is in Swakopmund, 'n oulike dorpie aan die sentrale kus van Namibië geleë. Dié dorpie is bekend vir sy historiese Germaanse argitektuur. Dit is tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoes...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center, Namibië

Namibia Nights @ Cordes bied gerieflike gehalteverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 8 eenhede, waarvan...

Vanaf
R1 355
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vineta, Namibië

The Mole Guest House bied B&B-verblyf in Swakopmund in Namibië se Erongo-streek. Die gastehuis is die ideale basis vir diegene wat die omgewing wil verken. Verblyf by The Mole Guest House beskik oor 16 unieke kam...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vineta, Namibië

Indulge Guesthouse is in Swakopmund, net 250 m van die strand af. Dis ideaal geleë as basis om die besienswaardighede in hierdie gewilde Namibiese kusdorp te verken. Die gastehuis bied 'n outentieke Namibiese ervar...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vineta, Namibië

Sandfields is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word en in 'n stil, luukse woonbuurt in die kusdorp Swakopmund in Namibië geleë is. Die gastehuis is net 500 meter se stap van die strand af. Sandfields s...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za