Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Walvisbaai

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai Selfsorg-eenhede

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walvisbaai

Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units is sentraal geleë in 'n rustige buurt tussen Walvisbaai en Swakopmund. Verblyf word aangebied in 2 dorpshuise wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Elke huis het 3 sla...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walvisbaai

Walvis Bay Backpackers & Self-catering bied selfsorg-eenhede op die randjie van Walvisbaai in Namibië se Erongo-streek. Dis naby geriewe en trekpleisters in die dorp. Verblyf word in 4 chalets gebied. Elke chalet ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walvisbaai

Guns Reef Self-catering Apartment Unit 11 is in 'n veilige gebou in Guns Reef, een van die beste branderplankrybestemmings in Namibië, en is sowat 15 km van Walvisbaai se middedorp geleë. Dié woonstel beskik oor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walvisbaai

48 on 9th Self Catering Apartments is in Walvisbaai aan die kus van Namibië geleë. Verblyf word in 2 elegante selfsorgwoonstelle gebied. Elke woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke woonstel h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Walvisbaai

6 on de Waterkant is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp Walvisbaai. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkam...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walvisbaai

Dolfynsig 2 is 'n vakansiehuis in 'n veiligheidskompleks in Dolfynstrand. Dié dorp is ideaal geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund en is die perfekte wegtrekplek om die omgewing te verken. Dié drieslaapkamer-een...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Walvisbaai

Naps Self-catering is in Meersig in Walvisbaai en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 4 ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walvisbaai

Meransha Self-catering is in Walvisbaai geleë, 300 m vanaf die Eco Marine Kayak Tours se ontmoetingspunt en Pelican Point Kayaking is net 500 m ver. Gratis, privaat parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Daar i...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walvisbaai

Lagoon Chalets bied selfsorg- en rugsakreisigers-eenhede in Walvisbaai in die Erongo-streek van Namibië. Die lodge is naby die gewilde strandmeer geleë. Akkommodasie by Lagoon Chalets beskik oor 27 chalets en 7 ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Walvisbaai

Damara Tern Self-Catering is 'n seefront-huis in Dolfynstrand, ongeveer 20 km vanaf Swakopmund en 16 km vanaf Walvisbaai. Dié huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie en natuurliefhebbers met kilometers ongerepte stran...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za