Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Waterberg akkommodasie
Bladsy 8 - 705 lekke plekke om te bly
Shanyane Guesthouse is ideaal geleë naby die R510-pad in die hoofstraat in Lephalale (Ellisras). Die gastehuis is g...
Lethabo Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plaas aan die voete van die Kranskopberg in Modimolle. Die plaas het makli...
Bosveld Wegbreek is ’n selfsorgeenheid op ’n wildsplaas net 90 minute vanaf Pretoria. Dit is langs die bekende Euph...
Marakeli Guest House bied gerieflike verblyf aan reisigers of sakereisigers in Thabazimbi. Die instansie is in die ...
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuur...
Nyala Bush Villa is 'n selfsorg-grasdakhuis op die Thaba Tholo Wildsplaas in Limpopo, net 90 minute vanaf Pretoria....
Phakela Private Lodge is 'n 5-ster lodge met luukse chalets en is naby Thabazimbi op 'n privaat reservaat geleë. Di...
Marakele Animal Sanctuary is op 'n wildplaas net 9 km buite Thabazimbi in Limpopo geleë. Die pragtige Waterberge i...
Mabalingwe House 201 is in 'n veilige natuurreservaat net 28 km van Bela-Bela af. Die huis bied slaapplek aan 8 ga...