Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Leeupoort Vakansiedorp (21)
Modimolle (53)
Naboomspruit (42)
Rooiberg (2)
Thabazimbi (34)
Vaalwater (30)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (554)
B&Bs (16)
Wildsplase (147)
Hotelle (4)
Gastehuise (81)
Selfsorg-eenhede (306)

Resensies van Waterberg

4.3 / 5  
volgens 694 resensies
Lees regte resensies van Waterberg van 694 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Waterberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterberg B&Bs

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Waterberg

Fourie Straat 199 B&B is geleë in 'n rustige omgewing op die rand van die pragtige bosveld dorp Mokopane, net 2 uur se ry vanaf Gauteng. Dis 'n perfekte oornagbestemming vir reisigers op pad na Botswana, Zimbabwe e...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR780
R546
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike oornagverblyf naby gholfklubs, wildreservate en dag spa's. Die Aventura Forever Resort in die dorp, sowat 1,5 km van die gastehuis af. Elke k...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela, Waterberg

Evening Primrose B&B is sentraal in Bela-Bela geleë wat gaste die perfekte ligging bied om die omgewing te verken en steeds naby verskeie geriewe soos restaurante, banke en winkels te wees. Die gastehuis het 4 in...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Lephalale (Ellisras), Waterberg

Laughing Dove is 'n bekoorlike gastehuis met gehalte-oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Lephalale. Die dorp skuil aan die oewer van die Mogolrivier in die Waterbergstreek - 'n betowerende landskap met majestueus...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Chroom Park, Waterberg

Oryx Bed and Breakfast is in Mokopane en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat die omgewing wil verken voor hulle na die Krugerwildtuin, Botswana of Zimbabwe reis. Dié gastehuis het 4 kamers met slaapplek vir ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela, Waterberg

La Bella B+B is 'n klein B&B in Bela-Bela, Limpopo. Ons bied puik verblyf vir sakelui, regeringsamptenare en enige ander gaste wat op soek is na silwerskoon, gerieflike, huislike oornagverblyf. La Bella beteken "d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Waterberg

The Stables Country Lodge is op die plaas Maroelasfontein en word deur pragtige loodhout- en maroelabome omring. Die plaas spog ook met 'n verskeidenheid voëls en wild en is 45 km van Thabazimbi en 30 km van Northa...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Waterberg

Odelia Guest House is in die rustige en gesogte woonbuurt van Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n bekoorlike landskap van onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, deursigtige strom...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterberg

Tsékáma Lodge is in die Springbokvlakte in Limpopo geleë en bied verblyf aan vakansiegangers en groepe. Dis net 35 km vanaf Modimolle. Gaste kan tussen die ruim chalets met slaapplek vir 5 gaste of die lieflike...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Thabazimbi, Waterberg

Koolstoof Guest Rooms is ongeveer 7 km vanaf Thabazimbi en bied gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die omgewing en op berge. Dié kamer het slaapplek vir 2 en het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Di...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waterberg B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Waterberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za