Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Waterberg akkommodasie
704 lekke plekke om te bly
Vir Altyd is 'n selfsorghuis in die ekodorp Leeupoort, sowat 70 km vanaf Bela-Bela en 50 km vanaf Thabazimbi in die...
LaPumba is ’n selfsorgeenheid in die Leeupoort Vakansiedorp in Limpopo. Leeupoort Vakansiedorp is 72 km vanaf Bela-...
Wharthog Corner Leeupoort is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal geleë...
Langkloof 1919 bied verblyf op 'n plaas in die Waterberg-biosfeer naby Rankinspas. Die plaas is in 1919 gekoop en d...
Kom tot Rus is 'n pragtige grasdak-selfsorghuis in Mabalingwe Natuurreservaat. Die eenheid maak van sonkrag gebruik...
Twiga Lodge bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat, net 2 uur vanaf Johannesburg en 25 km vanaf Bel...
Skurwebank Lodge skuil in die hartjie van die Waterberge in Limpopo en bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf. Di...
Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë. Dit is op die R33-roete tussen Vaal...
Groendraai River Cottages skuil net 15 km buite Vaalwater tussen die Waterberge en bied 'n ontspannende bosvelderva...
Pumula Lodge is in die prentjiemooi Waterberge tussen Modimolle en Bela-Bela geleë. Die lodge streef daarna om elke...