LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Waterkloof Ridge
4.8/5
volgens 17 resensies

Lees regte resensies van Waterkloof Ridge van 17 geverifieerde gaste

Indien jy Waterkloof Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterkloof Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Ridge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Ridge accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Ridge akkommodasie

Bladsy 8 - 13 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Waterkloof Ridge

Ginger Barn

Selfsorg in | Newlands, NewlandsPretoria-Oos
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Ginger Barn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis wat in die stil voorstad Newlands, Pretoria geleë is. Hierdie ruim huis...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Brooklyn Place Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Brooklyn met verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers. Die gastehuis is met 'n ouwêr...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

3rd Street Cottage is in Menlopark in Pretoria geleë. Dié kothuis is in die tuin agter die hoofhuis geleë en het sy eie parkeerplek en binne...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Brooklyn's Crown Apartments is in Brooklyn in Pretoria geleë. Dié area is veral bekend vir die restaurante, winkelsentrums, museums en ikoni...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Ambiance Guesthouse

Gastehuis in | Menlopark, MenloparkPretoria-Oos
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Menlopark in Pretoria geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby die winkelsentrums, ve...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense

Newlands Self-catering Unit is in Newlands, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby Menlyn ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense

Welkom by 37 On Charles! Ons is ideaal geleë vir gaste wat Pretoria besoek. Ons is halfpad tussen die middestad van Pretoria en Menlyn in Ju...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense

Brooks Cottage Guest House bied oornagverblyf en is ideaal geleë in Brooklyn, Pretoria. Dié gastehuis het 'n swembad buite, gratis WiFi en k...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

394 on Emus

Selfsorg in | Erasmusrand, ErasmusrandPretoria-Oos
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria. Die eenheid het 'n privaat ingang...

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Touch of Class Villas

Selfsorg in | Pretoria SSB, Pretoria SSBBailey’s Muckleneuk
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Touch of Class Villas bied langtermyn-selfsorgverblyf en bied veel meer as net 'n plek om jou kop neer te lê en maaltye voor te berei. Daar ...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Waterkloof Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem