Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

McGregor, Western Cape

Vredenhof Cottages

"Pragtige toeristedorpie. Die area bied baie om te doen. "

Wilderness, Western Cape

Old Post Office Lodge

"Very beautiful place, the people are very friendly and the beach was excellent."

Beaufort West, Western Cape

Wagon Wheel Country Lodge

"Die plek is pragtig en bied die lekkerste skaapvleis. "

Wilderness, Western Cape

Fairy Knowe Hotel

"Veilig met sekuriteitskameras. Die plek om te bly op die Tuinroete."

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Lekker gekuier in Klawer se hotelkroeg. Die mense is baie vriendelik en het ons baie laat lag."

Gordon's Bay, Western Cape

Berg en Zee Guesthouse

"Baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker swemstrand en het heerlik vis geëet by plaaslike plekkies."

Franskraal, Western Cape

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Heerlik! Die dorp sal kan doen met 'n lekker restaurant."

Paternoster, Western Cape

The Loft

"Mooiste vakansiebestemming. Net jammer dat van die restaurante 'n redelike arrogante houding het as jy net 2 mense is. "

Bloubergstrand, Western Cape

Small Bay Garden Cottages

"4 aande is te min! Ongelooflike eet- en kuierplekkies!"

Wolseley, Western Cape

Big Sky Cottages

"Stunning views, beautiful views of vineyards and mountains."

Somerset West, Western Cape

Wine Route 44 Guesthouse

"Three very nice wine farms. Quaint markets in town over festive season."

Beaufort West, Western Cape

Young's Halfway House

"Beaufort-Wes self is nie 'n baie skoon dorp nie. Ek glo wel die omliggende plekke behoort die moeite werd te wees om te besoek."

Klapmuts, Western Cape

Tuinhuis

"Hier kan jy asemhaal."

Clanwilliam, Western Cape

Kleinfontein

"Uitstekende supermark - alle benodighede te vinde."

Wilderness, Western Cape

Old Post Office Lodge

"Wonderlike rustige deel van die Oos-Kaap. Die weer was fantasties en die omgewing baie mooi. George is net om die draai en so is daar ook baie ander besienswaardighede."

Clanwilliam, Western Cape

Clanwilliam Hotel

"Ons het Clanwilliam gebruik as basis vir 'n toer van die omgewing wat ideaal was. Dis in 'n pragtige omgewing geleë en ons het die inwoners besonder vriendelik beleef en hulpvaardig gevind. Dis grootliks 'n arm gemeenskap en tog was daar nêrens bedelaars wat ons op straat lastig geval het soos waaraan ons in Gauteng gewoond is nie. Lieflike plek en wonderlike mense."

Elgin, Western Cape

Aanhouwen Cottages

"Die area is fantasties - daar is so baie om te sien en die uitsig is so mooi om elke hoek en draai. Daar is hordes oulike padstalletjies, selfs 'n "craft"-bierbrouwery en die see is maar net 'n halfuur weg!"

Barrydale, Western Cape

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Die ete by die Mez was heerlik. Bespreek wel voor die tyd. Hulle was baie vol."

Bredasdorp, Western Cape

Jack's Place

"Baie vriendelike mense in Bredasdorp."

Calitzdorp, Western Cape

Atara Cottage

"Moet meer as een aand oorslaap, want daar is soveel meer om te doen en sien. "

George, Western Cape

Oakhurst Hotel

"Baie lekker in museums rondgeloop en by die kersmark."

Clanwilliam, Western Cape

Rondegat Cottages

"Clanwilliam itself is good for shopping and restaurants but it's really the surroundings that are most beautiful."

Yzerfontein, Western Cape

On the Beach

"Ek sal Yzerfontein sien as 'n bestemming wat met 'n boek en goeie wyn deurgebring moet word."

Page
Page 1074 - Showing 32191 to 32220
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers