Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Langebaan brei geweldig uit en die dorp raak besig, wat goed is vir die ekonomie."
"It's such a quaint beautiful town. My first time there and I definitely did not have time to see everything, thus I will most definitely be going back for a proper visit."
"Nie te sleg nie, buitewyke is aansienlik beter. Dit bly maar 'n wêreldstad met alles wat daarmee saamgaan."
"Vibey city with something for every single individual. We came to see Swanlake at the Artscape Theatre. So much to do and to see."
"Sentraal geleë en binne loopafstand van alle besienswaardighede en meeste restaurante."
"Die Four Cousins restaurant is 'n moet vir ete. Hulle kos en diens was uit die boonste rakke."