Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Die plattelandse atmosfeer met wonderlike winkels én die see om die draai, wat 'n uitsonderlike kombinasie!"
"Robertson is 'n fantastiese plek vir wynliefhebbers. Daar is baie plekke vir wynproewers."
"Baie ideaal vir stappers, drawwers en fietsryers. Dorpie is skoon met lekker atmosfeer. Sou graag meer interessante winkeltjies wou sien soos in ander soortgelyke plattelandse toeriste-dorpies"
"George is 'n pragtige plek, ek sal beslis vorentoe van Lientjies gebruik maak."
"Alles in Riversdal is in loopafstand, is baie gemaklik en veilig."
"Ideale ligging om die Overberg te verken. Die dorp is skoon en netjies, alles wat mens nodig het is daar. Strande en staproetes in oorvloed. Regtig 'n mooi kusdorp."
"Generally a wonderfully clean town and very friendly people. love all the animals as well."
"Die natuur is mooi, die mense baie vriendelik. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Mooiste Kaap."
"Klawer itself, barring the Wimpy, Garage and Lovely N7 wineshop at the Garage, a bit rundown. Would not stay in the town itself."