Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30570 resensies.
Andrew K. - 3rd January 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Lekker naby Stilbaai teen die helfte van die prys.
Anton V. - 3rd January 2019
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Has everything you need for great holiday.
Joggie R. - 3rd January 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Goeie toeristebestemming.
Riaan S. - 3rd January 2019
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Die bes bewaarde geheim van vakansieplekke in SA, sal oor en oor teruggaan hierheen.
Landi D. - 3rd January 2019
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die Weskus bly maar net mooi - een ongelooflike plek met baie om te doen!
Johan L. - 3rd January 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Plek wat ek dink nie mense besef die juweel wat hul het om te ontwikkel nie. Puik, rustige dorp.
Hannelie V. - 3rd January 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is heerlik. Die mense is vriendelik. Die strand is mooi skoon. Die eetplekke is lekker!
Michelle S. - 3rd January 2019
staying in Caledon, Wes-Kaap
You have to experience it for yourself.
Nicholas A. - 2nd January 2019
staying in Wellington, Wes-Kaap
It's beyond hot in summer, bring extra sunblock, like SPF1000 or something.
Denise L. - 2nd January 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen is 'n fantastiese plek. Ons gaan weer Paasnaweek soontoe.
Wim V. - 2nd January 2019
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Lekker eetplekkies in die dorp.
Ettian E. - 2nd January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Heerlike, rustige dorpie waar mens kan wegbreek van al die gejaag van die stadslewe. Daar is ook genoeg toeriste-aantrekkings om te besoek en meer van die omgewing te leer.
Helena D. - 2nd January 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Asemrowend mooi see.
Rosa V. - 2nd January 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Ceres is awesome!
Jaco J. - 2nd January 2019
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Sal vir seker weer gaan. Vriendelike mense sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tien dae van pret plesier, son, branderplankry lesse en rustigheid geniet. Presies wat ons verlang en nodig gehad het.
Abri D. - 2nd January 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Dit is 'n sentraal geleë area waarvandaan die wynplase en besienswaardighede in die omgewing besoek kan word. Winkelsentrum het alles wat jy nodig het.
Anet K. - 2nd January 2019
staying in Constantia, Wes-Kaap
'n Sielsertroosting na 'n lang dag van rondry en Kaapstad ontdek.
Anelle G. - 2nd January 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Ek is baie lief vir Witsand, maar benoud dat hy ook gaan groot en kommersieël raak soos ander kusdorpe. Dis wonderlik dat dit nog taamlik ongerep is!
Morne H. - 2nd January 2019
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Sou graag skadu vir ons motor wou hê.
Zurietta P. - 2nd January 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dwarskersbos is heerlik rustig en ryafstand van alle besienswaardighede. 10 dae gebly en het elke dag iets anders gedoen van die oggend en eers laat teruggekeer in die aande. Stapafstand van die strand af en kon lang ente gaan stap in die oggende en in die aande.
Zurietta P. - 2nd January 2019
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Kort ryafstand van meeste besienswaardighede.
Maryna G. - 2nd January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Lyk na 'n oulike, interessante dorpie!
Gert V. - 2nd January 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Uitstekende ligging sonder die gewoel van 'n Mosselbaai, Hartenbos of George.
Nandie V. - 2nd January 2019
staying in Bothastrand, Wes-Kaap
Baie mooi en stil omgewing.
Sue D. - 2nd January 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Plenty to see and do around Langebaan and surrounds, no shortage of activities for the whole family.
Nandie V. - 2nd January 2019
staying in George, Wes-Kaap
Ons as gesin hou van George se ligging en natuurskoon en sal altyd weer terugkom.
Nandie V. - 2nd January 2019
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Suiderstrand se natuurskoon is baie mooi. Dit is net 'n bietjie ver van alles af en daar is geen winkels naby vir iets wat dalk vergeet is nie, maar gelukkig het ons gasvrou ons voor die tyd daarvan laat weet. Ons sal eerder volgende keer in Struisbaai self tuisgaan.
Nandie V. - 2nd January 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie mooi wynlande en omgewing! Ons het die wynproe by seker plase baie geniet, maar die natuurskoon is ook baie mooi. Ons sal vir seker weer Robertson toe gaan, maar dalk nie weer in so 'n warm tyd van die jaar nie.
Michael R. - 2nd January 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Daar is immers net een baai - Lambertsbaai!
Deon C. - 2nd January 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Dit is voorwaar een van die mooiste toeriste attraksies waarvan min mense bewus is. Ek dink met beter advertensies op internet en sosiale media sal Witsand voorwaar in 'n toeriste toestroming verander. Baie mooi plek.
Deon C. - 2nd January 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Dit is voorwaar een van die mooiste toeriste aantreklikhede waarvan min mense bewus is. Ek dink met beter advertensies op internet en sosiale media sal Witsand voorwaar in 'n toeriste toestroming verander. Baie mooi plek.
Stephanie L. - 2nd January 2019
staying in Columbine, Wes-Kaap
Dis 'n goeie sentrale bestemming om die Weskus van daar af te verken.
Jacolien V. - 2nd January 2019
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Dit het baie besiger geword in die vier jaar sedert ons laas daar was, maar daar is genoeg spasie by poele en op Struisbaai se strand dat dit nie beknop raak nie. Ek hou ook van die idee dat mens moet uitry van Bredasdorp af om daar te kom en dit is nie nog 'n kusdorp op die pad wat baie verkeer het wat deurry nie. Dit is heerlik om daar te stap op die geplaveide paadjies en baie veilig.
Safety At Work S. - 2nd January 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Eerste keer wat ek Oudtshoorn besoek en was baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel.
Safety At Work S. - 2nd January 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Fantasties.
Ian P. - 2nd January 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie mooi met baie om te doen en sien. Vriendelike en hulpvaardige mense.
Christa R. - 2nd January 2019
staying in Glen Barrie, Wes-Kaap
Mooi staproete.
Liesbet D. - 2nd January 2019
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Ons is baie mal oor Ladismith, want dit is soos 'n groot plaas gemeenskap.
Adrian S. - 2nd January 2019
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
A great beach-side town with lots to do and near Boulders Beach (to see the Penguins).
Antoinette L. - 2nd January 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtig!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za