Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Dorp goed toegerus met al die bekende winkels. Baie aktiwiteite vir die hele gesin.."
"Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet."
"Baie mooi, skoon en vriendelike omgewing. Dis duidelik dat die inwoners baie moeite doen om die strande skoon en netjies te hou."
Breede River Valley, Western Cape
Goedemoed Farmhouse"Lots of amazing wine farms as well as the famous tractor trips @ Protea Farm."
"Fantasties. Jy moet self gaan om die awesomeness te gaan ervaar, woorde kan dit nie beskryf nie."
"Even in the Xmas rush we were not over run by the masses.The location is fabulous and we enjoyed the casualness of the village."
"Groot verskeidenheid en personeel op plase is baie vriendelik. Goeie gehalte wyne - soms by minder bekende kelders was aangename verassings met hoë gehalte van wyn. Omgewing is ook pragtig!"
Breede River Valley, Western Cape
The River Siding"There is a lot to do in the area - beautiful natural surroundings - wine farms, cherry farms, craft ciders, walking, cycling - a very relaxing atmosphere."
"Bestudeer die weer voor jy gaan. Dit was baie koud, reënerig en winderig. Die dorpie self is puik en het winkels vir alle benodigdhede. Klein restaurantjies is 100% en kos fantasties."
"The 4 Sheep restaurant and shop at the garage an absolute must to stop at. Food is excellent and the prices are good."
"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."