Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Baywatch Villa and Cottage

"Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!"

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Four Seasons Guest House

"Wonderlike plek, skoon en vriendelike mense."

Tergniet, Wes-Kaap

See en Berg Rusplek

"Gaan al vir jare soontoe en dit is 'n wonderlike kuierplek vir alle ouderdomme. Kinders kan veilig buite speel ook!"

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Tabu House

"Absoluut puik. Die mooiste natuurskoon. Was pragtig."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Garden Corner Guesthouse

"Baie om te sien en te ervaar. Ons tydjie was egter bietjie beperk. Sal baie graag langer daar wil vertoef en kuier."

Brackenfell Suid, Wes-Kaap

11 on Berrie

"Baie rustige en veilige buurt. Ons sal graag weer daar gaan bly indien ons akkommodasie in die betrokke area soek."

Bredasdorp, Wes-Kaap

De Volkshuijs

"Lekker naby die see."

Montagu, Wes-Kaap

Mountain View @ The Little Gem

"Seker een van my gunsteling klein dorpies in die Wes-Kaap."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"Lieflike plek met meer as genoeg besienswaardighede."

Agulhas, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health. "

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"Robertson is 'n baie mooi dorpie met vriendelike mense. As jy van wyn en lekker kos hou, dan is dit die plek vir jou."

Langebaan, Wes-Kaap

See @ Sea

"Langebaan is a true gem to be discovered. Beautiful and peaceful. Definitely one of our family vacation spots for future!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Karoo National Park worth a visit."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Het heerlik geëet by Isabellas & Muisbosskerm. "

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Lovely, quiet town."

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Self-Catering Apartments

"Toerisme sal 'n plan met maak met die melkbosboom en dit vir 'n ruk afskerm dat dit onder kan toegroei asook om die tak oor die wandelroete terug te sny. Dit is werklik onaangenaam om te sien wanneer mens op die stoep sit dat die boom as 'n toilet gebruik word, in volle aanskou."

Albertinia, Wes-Kaap

Albertinia Hotel

"Daar is heelwat om te doen in die omgewing en dit is 'n sentrale basis om die omgewings vanaf te gaan verken. As iemand wat van agterpaadjies en grondpaaie hou is hierdie die perfekte basis om vanaf te verken."

Dalsig, Wes-Kaap

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Mooi omgewing met voëls en eekhorinkies."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Goeie toerismebestemming."

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Tulbagh is 'n ware toerisme-bestemming en 'n moet om te besoek."

Citrusdal, Wes-Kaap

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Puik toerisme-bestemming, kan Citrusdal baie sterk aanbeveel."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Clanwilliam is a perfect place to stay if looking to get away from the busy life of the city. Beautiful scenery and friendly people."

Wildernis, Wes-Kaap

Fairy Knowe Hotel

"Sal vir seker weer kom."

Paternoster, Wes-Kaap

Dreamcatcher Mint

"Lieflike plek vir mense wie absoluut rus en vrede soek. "

Nature's Valley, Wes-Kaap

The Wood B&B

"The perfect place to get away from the hustle and bustle of every day life. Not much other than forest, beach, lagoon and nature!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Ongerep, rustig en sielskos."

Blad
Blad 897 - Wys 26881 tot 26910
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang