Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Bloubergstrand Take a Break bied gerieflike oornagverblyf in die residensiële voorstad Bloubergstrand. Dié kusvoorstad is slegs ’n kort entjie se ry vanaf Kaapstad se middestad en die lughawe. Die verblyf bied ...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergrant, Wes-Kaap

The Cape Amethyst Guest House is 'n luukse gastehuis wat versier is met 'n energieke en hartlike Afrika- en Boheemse-tema. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt van Bloubergrant net 700 m van die strand af en net 30 mi...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

23 on Mast is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met sy eie ingang in 'n privaat huis in Blouberg Sands. Die perseel is in 'n stil area naby verskeie winkelsentrums en nie ver van die seefront af nie. Die eenheid h...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Atlantic Holidays is in Bloubergstrand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge, en besienswaardighede. Verblyf word in 'n dubbel...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Infinity G10 is 'n privaat en ontspanne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die pragtige kusdorp Bloubergstrand. Dit is net 'n paar minute van die kus af. Dié bekoorlike eenheid het al die gepaste geriewe vi...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Infinite Ocean View is geleë in die toonaangewende Bloubergrant. Ons bied aan gaste 'n gerieflike woonstel met onbelemmerde, panoramiese uitsigte oor Tafelberg, Tafelbaai en Robbeneiland. Die enorme balkon dra by t...

30% af Aanbod!
VanafR1 558
R1 091
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Infinity 502 is die ideale vakansiewoonstel in die veilige Infinity-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Die woonstel is ideaal vir langer besprekings, 'n naweekwegbreek, 'n romantiese wegbreek, 'n wittebrood of bloo...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

G1 Infinity is in Bloubergstrand, 'n baie gewilde deel van Kaapstad, geleë. Ons bied gehalte-verblyf na aan al die plaaslike geriewe. Die woonstel is uiters modern en volledig gemeubileer met 'n balkon wat berg- en...

Vanaf
R644
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

@ Rosie's is in Blouberg geleë en bied verblyf wat ideaal is vir 'n avontuurvakansie. Dis naby verskeie winkels, restaurante en strande. Daar is 10 slaapkamers wat net 'n blok vanaf Blouberg se Kus Boulevard is. @...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 299
R974
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Son, See, en Sundowners is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die pragtige Bloubergstrand. Die woonstel bied 'n wonderlike uitsig op Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Die woonstel het slaapplek vir...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die West Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]