Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wittedrif

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Wittedrif van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Wittedrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wittedrif.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wittedrif akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wittedrif Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wittedrif Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wittedrif

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Guinea Fowl is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp op die Tuinroete. Die dorp spog met pragstrande waaronder 'n Blouvlagstrand met warm water. Hierdie bekoorlike huis het slaapplek ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley S2 is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat teen Keurboomstrandmeer op die Goose Valley Gholflandgoed, 'n Gary Player-gholfbaan, geleë is. Geriewe en besienswaardighede op die landgoed sluit gholf, tennis, m...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Resort X4 is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikb...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley B3 is 'n sonnige selfsorg-woonstel wat noord front en op die grondvloer van die veilige Goose Valley Golf Estate geleë is. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Fish Eagle Bay is 'n luukse selfsorghuis op 'n privaat landgoed aan die oewer van die Keurboomsrivier in Plettenbergbaai. Die groot ontwerperstuine met manjifieke tydlose Melkhoutbome dra by tot die rypheid en prag ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Apartment bied selfsorgverblyf op die luukse Goose Valley Golf Estate in Plettenbergbaai. Dié kompleks is naby die 18de skoonveld en die woonstel bied 'n besonderse uitsig oor die fynbos, skoonveld en ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Golf Estate Eenheid B6 is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste en het 'n uitsig oor die gholfbaan op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai. Dié eenheid is op die eerste verdieping en het 2 sla...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley X7 is 'n goed onderhoude selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Goose Valley Gholflandgoed. Die landgoed spog met 'n Gary Player-ontwerpte gholfbaan met 18 putjies, 'n omheinde swemba...

Vanaf
R805
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Unit J6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai geleë is. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n baansyfer van 72 wat deur G...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R2 975
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Turtle Creek Golf Estate, Plettenbergbaai

Casa Constance is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat slaapplek aan 8 mense bied in die eksklusiewe Turtle Creek Privaat Landgoed in Plettenbergbaai. Die dubbelverdiepinghuis kyk uit oor die 6de skoonveld en beskik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Wittedrif akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za