Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wittedrif

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Wittedrif van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Wittedrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wittedrif.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wittedrif akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wittedrif Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wittedrif Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wittedrif

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett Beacon House is 'n villa in Plettenbergbaai. Dié mooi kusdorp langs die warm Indiese Oseaan is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek. Verblyf word in 5 eenhede wat slaapplek vir 10 gaste het aangeb...

Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Lagoon House @ 16 Phitidis is 'n selfsorg-strandhuis vir 12 gaste in Plettenbergbaai met 'n uitsig oor die Keurboomstrandmeer. Dit is ook net 200 m van die kindervriendelike strandmeer af en 700 m van die pragtige L...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plettenberg Bay Lagoon Stay bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger en dis naby die strandmeer, winkels, restaurante, die strand en verskeie doendinge en ander trekpleisters. Dié eenheid is op die ei...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR699
R594
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

African Sea Breeze is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks. Dit is op die grondvloer aan die agterkant van die kompleks geleë wat dit meer privaat maak. Daar is ook genoeg gras waarop die kinders na h...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Santini with Sea View is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die gewilde en veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 1 km vanaf winkels en restaurante en 1,5 km vanaf strande...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Santini Village 103 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die boonste verdieping, in die veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai en is net 1 km vanaf die middedorp en 2 km vanaf die hoofstrand geleë. Dié...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Santini Village 74 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van die veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai, net 1 km van die middedorp en 2 km van die hoofstrand af. Die woonstel het slaapplek vir 4 ga...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Stay at Santini is ’n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die gewilde Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 1 km van winkels en restaurante af en 1,5 km van die strand af. Dié 101...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunrise Bay Self Catering Accommodation is in die pragtige Plettenbergbaai op die Tuinroete. Nabygeleë besienswaardighede sluit Robberg Natuurreservaat, Garden Route Wolf Sanctuary, Knysna Olifantpark en Keurboom-s...

Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

The Summer House is 'n smaakvol gemeubileerde gastehuis in Plettenbergbaai. Die gastehuis is ideaal geleë net 700 m vanaf Lookout-strand en ander besienswaardighede. Verblyf by The Summer House bestaan uit 4 kamer...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Santini Lace Self-Catering is in Plettenbergbaai geleë. Dis op 'n veilige landgoed en is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die eiendom het maklike toegang tot die plaaslike strande, winke...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Santini Village 43 is 'n moderne selfsorg-woonstel op die boonste verdieping van die Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is net 2 km van die middedorp en Lookout-strand af en ook net 3 km vanaf...

Vanaf
R3 023
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

4 Laridae bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Plettenbergbaai. Die villa is ideaal vir gesinne en die ligging bied toegang tot strande, winkels en restaurante in die area. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Jay Dees B&B is 'n klein gastehuis in die kusdorp Plettenbergbaai. Die ligging bied maklike toegang tot strande en die middedorp. Verblyf word gebied in 2 kamers op die boonste verdieping met hul eie ingange. Elke...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Castleton 6A Family Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in die Castleton-kompleks in Pletterbergbaai. Die woonstel is op die grondverdieping en is ideaal vir 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 61 tot 50

Welkom by die Wittedrif akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za