Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wittedrif

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Wittedrif van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Wittedrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wittedrif.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wittedrif akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wittedrif Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wittedrif Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wittedrif

Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Lagoon Terrace 14 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dié woonstel is sowat 330 m van die strandmeer, 600 m van die winkelsentrums en 1,5 km van die Hoofstraat af. Die woonstel het slaapplek ...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Pezula in Plett is in die kusdorp Plettenbergbaai. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n st...

Vanaf
R1 758
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge. Die lodge bied groot suites met en suite-...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Formosa Bay Resort is langs die N2 geleë, net 3 km vanaf Plettenbergbaai se bekende strand. Dit bied gehalte verblyf vir 'n gesin of vriendegroep wat op soek is na 'n lekker wegbreekplekkie in hierdie gunsteling-va...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Getaway Plett is in Plettenbergbaai op die Tuinroete geleë en bied ‘n lieflike uitsig oor die see en op die Tsitsikammaberge. Dié woonstel beskik oor ‘n oopplan-leefarea, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoo...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Strandmeer Cottage is op die Strandmeer Privaat Landgoed in die kusdorpie Keurboomstrand geleë. Dié landgoed is by die Keurbooms-strandmeer geleë en is 5 minute se stap van die afgeleë Keuboomstrand af. Dié mo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

1 Silver Ranch bied pragtige, ongeskunstelde kothuise op 'n klein wildplaas in die middel van die Tuinroete. Besoekers klop by ons aan om hul batterye te herlaai in 'n rustige omgewing. Al Plettenbergbaai se besiens...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunshowers Plett Luxury Self Catering is in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Wes-Kaap se Tuinroete, geleë. Die mond oorkant Sunshowers het in 2012 weggespoel as gevolg van vloede en daar is 'n strand oorkant die ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Swallows Nest is in Plettenbergbaai geleë en is net 'n entjie van die strandmeer, strand, winkels en restaurante af. Dié gastehuis het 2 slaapkamers op die boonste verdieping met pragtige see-, strandmeer- en ber...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

38 Silver Ranch is 'n gerieflik gemeubileerde huis met slaapplek vir 6 in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningg...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Rivertides 6 Apartment is geleë in die Strandmeer-kompleks. Hierdie lieflike kompleks skuil tussen die see en die meer aan die einde van Keurboomsrivierweg. Daar is ‘n swembad en tennisbaan in die kompleks. Die w...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Bayside Cottage bied ten volle gemeubileerde verblyf in die kusdorp Plettenbergbaai. Die huis is in 'n veilige buurt naby die strandmeer en veilige swemstrande. Bayside Cottage is op die eienaar se perseel en besk...

Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plettenberg Bay Self-catering Cottage is in die veilige Poortjies-omgewing, oorkant die mond van die Keurboomsrivier geleë. Hierdie steeds wisselende uitsig van die strandmeer en see lok baie voëlspesies. Dit is v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Verloor jouself in ons vars, kreatiewe dekor, eiesoortig, maar bekoorlik en warm. Jy sal werklik tuis voel, soos 'n huisgas, nie 'n blote kliënt nie. In ons binnehof kan jy met 'n skemerkelkie in jou hand die panor...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plettenberg Bay Holiday Home is 'n lieflike seefront-huis regoor die strandmeer en Lookout-strand in Plettenbergbaai. Gaste kan berg-, see- en strandmeer-uitsigte geniet. Die huis het 4 en suite-slaapkamers en 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Welkom by die Wittedrif akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za