Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Woodbridge Island

4.8 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Woodbridge Island van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodbridge Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodbridge Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodbridge Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodbridge Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodbridge Island Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodbridge Island

10% af Aanbod!
VanafR1 005
R904
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay 207 is op die eerste verdieping en kyk uit oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland. Verblyf is beskikbaar in 1 slaapkamer en bied slaapkamer aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n ...

10% af Aanbod!
VanafR1 005
R904
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle 214 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kuslyn geleë is. Dié area is geseën met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dit is die perfekte bestemming vir diegene wat Kaapstad en die...

25% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle 317 is 'n selfsorgwoonstel in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kus. Dié area bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en omgewing besoek. Die pragtige stra...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

My little Beach Flat bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks aan die strandfront van Milnerton in Kaapstad geleë. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad...

Vanaf
R689
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Romantic Beachfront Bachelor is 'n selfsorgwoonstel en is in 'n veilige kompleks op Lagoon-strand van Milnerton. Die grondvloerwoonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer-area het 'n koningingrootte-be...

10% af Aanbod!
VanafR2 050
R1 845
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune 301 is 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met al die geriewe en luukshede wat jy by jou eie huis sou verwag. Hier kan jy die indrukwekkende uitsigte oor die see en Robbeneiland op die koop toe geniet. Die w...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Summer Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in Milnerton, sowat 1,2 km van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkame...

Vanaf
R973
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 136 is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n luukse 4 ster-hotel teen die strand in Milnerton in Kaapstad geleë is. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verbl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay: Alprop Apartments is op 'n songeweekte strand in Milnerton geleë. Ons selfsorgwoonstel bied sakpas-verblyf en 'n skouspelagtige uitsig op Tafelberg en oor Tafelbaai, Robbeneiland vanaf die privaat balk...

10% af Aanbod!
VanafR1 005
R904
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay 229 bied mooi vakansie verblyf in Milnerton. Leisure Bay is ideaal vir sakereisigers and ontspanningsreisigers aangesien dit die ideale ligging het: net 30 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]