Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Woodbridge Island

4.8 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Woodbridge Island van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodbridge Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodbridge Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodbridge Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodbridge Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodbridge Island Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodbridge Island

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 595
R1 356
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Island View bied vakansieverblyf in 'n veilige woonstelkompleks in die gesogte Lagoon Beach in Milnerton. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is naby restaurante, openbare vervoerstelsels, Blouberg, d...

10% af Aanbod!
VanafR2 050
R1 845
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Island Views 302 is 'n woonstel in Lagoon Beach-rylaan in Milnerton. Sodra jy hierdie huis in die luukse Island View-woonstelblok met 3 pragtige slaapkamers betree, sal jy sommer dadelik tuis voel. Die leefkamer he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Casa Branca Cottages bied selfsorg-eenhede in die woonbuurt Milnerton in Kaapstad se voorstede. Dit het die ideale ligging net 10 minute se ry vanaf Lagoon Beach en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Island Views Self-Catering Accommodation is 'n woonstel in 'n veilige gebou in Milnerton, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesinnetjie wat op soek is na gerieflike blyplek lekker naby die stra...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Cape Beach Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Lagoon View-kompleks in Milnerton met ongeëwenaarde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, lagoon-mond en die ikoniese Tafelberg. Dié dakwoonstel het slaapp...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by Lagoon Views Apartment! Hierdie luukse woonstel is ideaal vir almal wat op soek is na die asemrowendste uitsig op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan, maar naby die strand en openbare vervoer wil tuisgaan...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach - Azure Blue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike strand-, strandmeer- en see-uitsig. Die woonstel is in 'n kompleks teen Lagoon Beach in Milnerton gele...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

15 Walborough Mansions is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Milnerton, Kaapstad. Die kompleks is slegs 600 m van die strand en Milnerton Gholfklub af. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en ...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

513 Key West bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die vyfde verdieping met lieflike uitsigte op Tafelberg en die strandmeer. Die sonsondergang vul die woonstel in die aand en die kompleks i...

Vanaf
R442
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Key West 417 by CTHA bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in 'n luukse ontwikkeling in Milnerton, Kaapstad. Key West bied voorlopersekuriteit, 'n klubhuis, swembad, wasgoeddienste en veilige parke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za