Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Woodbridge Island

4.8 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Woodbridge Island van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodbridge Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodbridge Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodbridge Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodbridge Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodbridge Island Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Woodbridge Island

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Milnerton Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerhuis in Milnerton. Die huis is net 270 m vanaf Centre Point Mall en 1,9 km vanaf Lagoon Beach. Die huis bied slaapplek aan 4 g...

20% af Aanbod!
VanafR630
R504
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

The Buddha Garden bied selfsorgverblyf in 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied en in 'n rustige tuin geleë is. Dit bied maklike toegang tot die Kaapse middestad, V&A Waterfront, Century City (Canal Walk)...

10% af Winteraanbod!
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Aloha Lodge bied gastekamers en eenhede in Milnerton en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf na aan die strand en ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Lodge Guest House is oorkant Milnerton/Woodbridge Island se strande en Milnerton Gholfklub. Dit is ook gerieflik geleë naby hoofroetes na die vernaamste besienswaardighede. Engels, Frans, Italiaans, Duits en...

40% af Aanbod!
VanafR2 920
R1 752
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach is 'n lieflike vakansie-woonstel in die kusdorpie, Milnerton, naby Kaapstad se stadskern. Die woonstelkompleks bied direkte toegang tot die strand en bied 'n uitsig op die berge en oor die see. Dié s...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

Cotswold Gastehuis het 'n unieke ligging by die poort na die Weskus in Kaapstad. Dié bekoorlike, historiese, Kaaps-Hollandse huis spog met asemrowende uitsigte op Tafelberg, Leeukop, Seinheuwel en oor die see. Cot...

Vanaf
R931
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Luxury on the Beach is 'n lieflike, minimalistiese selfsorgwoonstel wat in die veilige Lagoon Beach-kompleks naby die strand geleë is. Die agterdeur bied pragtige uitsigte oor die strand. As jy moeg raak vir die so...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune 317 bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die Neptune Isle-kompleks in Milnerton. Die kompleks is op die strandfront en is 4,5 km vanaf Century City en die Canal Walk Mall. Die woonstel beski...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle Holiday Apartment bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks teen die strand in Milnerton. Die kompleks is 9 km van Kaapstad se middestad en 20,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Dié een...

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

106 Neptunus is 'n selfsorg-woonstel in Neptune Isle-kompleks, reg langs die strand in Lagoon Beach in Kaapstad. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, tuin en terras. Dis naby 'n MyCiTi-bushalte geleë. 106 N...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za