LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Yzerfontein
4.7/5

Lees regte resensies van Yzerfontein van 1129 geverifieerde gaste

Indien jy Yzerfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Yzerfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Yzerfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Yzerfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Yzerfontein akkommodasie

Bladsy 7 - 155 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Emmaus-On-Sea is 'n selfsorgwoonstel in Yzerfontein aan die Weskus, en is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Dié woonstel is net 5 minute van...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R4 948
per nag, vir 10 mense

21 Flamingo House is 'n lieflike vakansiehuis in Yzerfontein, 'n uur se ry van Kaapstad af. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en d...

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R4 948
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Maartblom Gastehuis is 'n gesellige selfsorgwoonstel vir 2 gaste wat in Yzerfontein geleë is. Dit is net 'n klein entjie se stap van die str...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense

16 Mile View Beach House is 'n selfsorghuis in Yzerfontein, in die hartjie van die Weskus. Kom en ervaar die vriendelike dorpie en sy ongelo...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 100
per nag, vir 8 mense

8 Kalkoond is 'n lieflike vakansiehuis in Yzerfontein. Met 'n 180° see-uitsig en Tafelberg in die verte is dié huis ideaal vir 'n gesinsvaka...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Oom AT se Huisie is sowat 7 km buite die kusdorp Yzerfontein. Dit is 'n wegbreek in 'n natuurreservaat waar jy omring word met skoon lug, f...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Wasgoeddiens
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf R5 500
R5 500 R4 675
per nag, vir 10 mense

Arum Villa is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteit...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R5 500
R5 500 R4 675
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Kalahari & Namib Cottages is langs die Weskus Nasionale Park, net 5 minute se stap vanaf die strand, restaurante, kroeë, skoonheids- en haar...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R7 000
per nag, vir 8 mense

Pearl Bay is 'n lieflike wit houthuis op die seefront in die pragtige dorp Yzerfontein. Die huis beskik oor 2 koninggrootte-slaapkamers op ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense

Beachfront House is teen die duine in Jakkelsfontein geleë, net 'n paar meter van die strand af. Die huis het die mooiste onbelemmerde uitsi...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense

Welkom by die Yzerfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem