Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Albertinia Clinic besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Albertinia Clinic .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albertinia Clinic akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Albertinia Clinic

Vanaf
R684
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Kombineer luukse akkommodasie met 'n plaaservaring deur een van die verskeie wildreservate in die omgewing te besoek. Zoutpan Struishuis Gasteplaas bied die ideale wegkomkans, weg van jou alledaagse bekommernisse e...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Albertinia, Tuinroete

Gourits River Eco-Camping bied kampeerplekke en is aan die Gouritsrivieroewer, sowat 16 km van Albertinia af geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker buitelug-wegbreek in die hartjie van die Tuinroet...

30% af Aanbod!
VanafR1 480
R1 036
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Gourits River Guest Farm lê in die hartjie van die Tuinroete en het uitsigte oor die pragtige Gouritsrivier, die vallei en die Langeberge. Ons streef daarna om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel terwyl hul ...

Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Indalu Game Reserve bied pragtige selfsorg-chalets aan die oewer van 'n rivier omring deur ongerepte bergwildernis net 30 km van Mosselbaai af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en vrede. Daar is selfs w...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Groot Yzervarkensfontein, Tuinroete

Hilton Farmhouse on the Rocks is op 'n plaas reg teen die strand, sowat 33 km vanaf Stilbaai geleë. Dit is vakansiehuis met slaapplek vir 18 en 'n lekker rustige atmosfeer wat dit die ideale verblyf vir 'n groot gr...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Gull’s Stilbaai is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Stilbaai. Dié huis is oorkant die spierwit Moquini-strand wat oor 11 km strek. Dié dubbelverdieping-huis het 5 dubbelslaapkamers, 4 en suite-b...

Vanaf
R729
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

Botterkloof Resort skuil op 'n olyf- en wynplaas, 6 km buite Stilbaai op die Tuinroete. Botterkloof Resort beskik oor 19 selfsorgkothuise wat ten volle toegerus is en elke kothuis het 2 tot 5 slaapkamers. Daar is o...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Hierdie eenheid is 'n luukse, selfsorghuis met 'n aparte woonstelletjie by Moquinistrand, in Stilbaai-Oos. Daar is 3 slaapkamers met 2 badkamers op die boonste vloer en 'n oopplan-leefarea en binnenshuise braaiplek...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Villa Charmara is in die kusdorp Stilbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dié huis is geskik vir 10 volwassenes en 5 kinders. Daar is 5 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 slaap...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

Kleinbergskloof Olive and Wedding Estate is net 5 km vanaf die ouwêreldse kusdorpie Stilbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkothuis waar gaste uitsigte oor die Goukourivier en van die Rooi A...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2028 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za