Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cullinan Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cullinan Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cullinan Big Hole

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Donkerhoek, Pretoria

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Unit 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, unieke ontwikkeling, The Blyde River Walk Estate in Pretoria-Oos. Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 1 slaa...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verske...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Riverwalk Estate is in Pretoria, net 15 km van die Universiteit van Pretoria af en bied gehalteverblyf met 'n restaurant, 'n buite-swembad wat in die seisoen beskikbaar is, 'n fiksheidssentrum en gratis Wi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Diamantvallei Landgoed is op 'n kleinhoewe teen die hange van die 'n hoogveldvallei langs die N4 tussen Pretoria en Bronkhorstspruit. Dié gastehuis bied verblyf in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Sommige van die ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Tree Tops Self-catering Accommodation is op Mac's Crest-plaas sowat 3,5 km vanaf die N4 en 15 minute vanaf Pretoria-Oos geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 4 eenhede met panoramiese uitsigte oor die vallei ge...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R588
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Suikerbosrant B&B is in Kameeldrift-Oos in die Roodeplaatdam-area en bied veilige oornagverblyf naby die N1-snelweg en verskeie trou-venues. Verblyf word in 4 individueel versierde eenhede gebied. Elke eenheid bied...

Vanaf
R2 194
per nag, vir 2 mense
B&B in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Wings and Water Guest House bied B&B-verblyf in Silver Lakes in Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf by Wings and Water Guest House word in 11 un...

30% af Aanbod!
VanafR2 650
R1 855
per nag, vir 2 mense
Hotel in Roodeplaat, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

The Blades is in die ongetemde Bosveld op 'n eiendom van 10 ha aan die oewer van die Roodeplaatdam geleë en bied 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, ontwerperstuine en waterfront-luuksheid op jou voorsto...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Faircity Roodevallei is 'n bekoorlike grasdak-hotel wat oor 'n natuurreservaat uitkyk. Die lodge bied gerief in die prentjiemooi omgewing. Dit is gerieflik geleë net 45 minute van Johannesburg se middestad en OR Ta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2262 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za