Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Silvermine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silvermine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Dunvegan Lodge is 'n vreedsame toevlugsoord en is hoog op die Clovellyberg wat met fynbos bedek is. Die lodge bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Vis Hoek-vallei en Clovelly-gholfbaan. Die lodge bied gemaklike sel...

16% af Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Tweni Cottage is 'n selfsorgkothuis teen die berg in Clovelly, Kaapstad. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die omgewing en is ongeveer 2 km vanaf Vishoekstrand. Dié ruim kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 ...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Guest House bied selfsorgverblyf in die skilderagtige Noordhoek-omgewing, in Kaapstad. Dié vakansiehuis is naby die Cape Point Vineyard en Noordhoek Farm Village. Die gastehuis is volledig gemeubileer me...

16% af Aanbod!
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Almondbury Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vakansiehuis in Zwaanswyk. Die dubbelverdiepingkothuis word omring deur amandelbome en daar is 'n omheinde tuin en swembadarea. Die ko...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

64 on Clovelly bied unieke selfsorgverblyf in 'n nuutopgeknapte ateljee-suite. Dié ateljee is teen die berg geleë met uitsigte oor Valsbaai in Simonstad, Clovelly-gholfbaan en Chapman's Peak se rigting. Dit is lig...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Plotsklaps is ’n selfsorgkothuis in Steenberg Estate geleë, tussen Constantia en die Tokai-woud, slegs 20 km vanaf die V&A Waterfront. Die kothuis is op die hoofhuis se perseel en gaste deel die tuin, lapa en swe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Lakeside Lodge is in die hange van die berge van Muizenberg, naby die Amerikaanse Ambassade, en uitstekende uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge, Zandvlei Estuary Natuurreservaat en voorstede. Die ontspanne atmo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Enchanted Garden bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dié woonbuurt bied 'n bekoorlike dorpie-atmosfeer en is aan die voorheuwels van Chapman's Peak, een van die mees skilderagtige passe ter wêreld,...

10% af Aanbod!
VanafR723
R651
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Annandale Cottages is in 'n rustige, bergagtige area in Lakeside geleë wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis met uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat bied. Verblyf word in 2 eenhede gebied ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

The Mountain House is in Clovelly in die Kaapse Skiereiland geleë. Jou eerste indrukke van The Mountain House gaan jou aan 'n zen-atmosfeer laat dink. Die hoë plafon, prentjievensters, ligte kleurskema en eenvoudi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 5337 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za