Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Vanaf
Vanaf R9 000
per eenheid
  • Plek vir 16 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hier by 1000Dae kan jy besluit of jy wil PADLANGS óf SEËLANGS... Padlangs is die boonste helfte van hierdie tamaai-groot huis. Beide opsies het akkommodasie vir 8 mense 3 x dubbelbed kamer met die badkamers 1 2 x drie kwart beddens Gaste badkamer 'n kombuis 'n braai-area en 'n leefarea Seëlangs is die onderste helfte van die huis. Beide opsies het akkommodasie vir 8 mense 1 2 x drie kwart beddens en die badkamer 1 2 x drie kwart beddens 2 x dubbelbed kamers Gaste badkamer Jy kan ook 1000Dae in geheel huur en dan sommer die hele kaboedel hê... My Jinne mens, kom in! Hierdie is 1000Dae NB. Min. 2 Nagte

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en is met aankoms betaalbaar. Dit sal 7 dae na vertrek terugbetaal word.
Geen rampartye of hennepartye word toegelaat nie.
Geen matriekvakansie- of studentebesprekings word aanvaar nie. Selfs al bespreek ouers namens studente, sal toegang geweier word.
As partytjies by die instansie gehou word of enige ander reëls gebreek word, sal die bespreking onmiddellik gekanselleer word en sal geen terugbetalings verwerk word nie.
Slegs die maksimum aantal gaste soos aangedui op die lys word toegelaat. Indien addisionele gaste, hetsy volwassenes of kinders, saamgebring word, sal die bespreking ook sonder terugbetaling gekanselleer word.
Let asb. dat die Jacuzzi alleenlik vir die eienaar se gebruik is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 16)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b51c229cc2da35e7a3479ab0b1ca8e2711dbb82a5c3ba73aa07cf6635827f6735dbab36b38fb3a2cd5bfc98ac7bcf97e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16) 12 5 1 5 10 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.051389717468 18.043414807375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem