212 On Main
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
212 On Main is in die kusdorp, Agulhas, aan die mees suidelike punt van Afrika. Dis die naaste selfsorgverblyf aan die Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika. Die perseel is 200 m van die strand af en bied 'n onbeperkte see-uitsig.
Dié perseel bestaan uit die volle boonste verdieping van die woonhuis met aparte en onafhanklike toegang daartoe. Die boonste woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Albei slaapkamers het 'n balkon met 'n see-uitsig. Die derde, klein slaapkamer het 'n enkelbed, maar is slegs beskikbaar op versoek.
Die woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket in die sitarea, asook 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n pooltafel in die leefarea.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel.
Slaapplek
’n Bespreking by 212 On Main sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Desmond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 5
Ligging
- Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 212 On Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom