LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 24 Fonteinstreet | LekkeSlaap
+16

24 Fonteinstreet

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 24 Fonteinstreet
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bertus Labuschagne L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus Labuschagne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Ons het vreeslik lekker gekuier, en die ligging is baie sentraal. Die vrou wie se plek dit is, het vir ons 'n paar voorstelle gemaak van waar om te kan eet. Ons kon ongelukkig nie orals uitkom nie, 'n naweek is net te kort, maar die waar ons was, is wonderlik gewees.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Dis so lekker om 'n laaste kompliment te kry. Ons huis het verkoop, so Berthus en sy vrou was ons laaste gaste. Baie dankie, en dankie LekkeSlaap vir uitstekende diens oor die jare.

24 Fonteinstreet
Christopher W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, quiet and convenient place to stay in Riebeek-Kasteel.

Juul's hut is a two-room cottage, with off-street parking, a walk-in cupboard, and a lovely patio in a calm garden. Froujke looks after one well, and with a twinkly sense of humour.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Thanks so much!

24 Fonteinstreet
Derick J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie toerismebestemming.

Sentraal geleë. Waarde vir geld.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Baie baie dankie vir die terugvoering!

24 Fonteinstreet
Lisa C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa C
Gesin met tieners

Stil, rustig, goed geleë.

Mooi kamer en badkamer met lekker beddegoed in 'n mooi, privaat tuintjie. Goed geprys selfs net as kamer. Ek dink net nie dit kwalifiseer as 'n selfsorgeenheid nie. 'n Ketel en mikrogolf maak nie 'n kitchenette nie. Daar is nie 'n broodrooster of enige gereedskap om kos mee te maak nie, nie eers ontbyt nie. Ons het kos saamgebring, maar het gaan uiteet want ons kon dit nie gaarmaak nie. Sou lekker gewees het om 'n braai in die mooi tuintjie te hou.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Dis inderdaad nie ‘n selfsorgeenheid nie, Juul’s Hut is

24 Fonteinstreet
Ria J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik goed geleë -vriendelike mense en lekker warm geslaap.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Warm water. Skoon bed met 'n warm kombers - want dit was nogals 'n koue dag.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Dankie, so gaaf om dit te hoor!

24 Fonteinstreet
David C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David C
Gesin met tieners

In the middle of the winter visit, but the owner made it very cosy.

We arrived in the rain, but the accommodation had heater fans which helped a lot to warm us up. A pity there is no TV, especially when the weather is inclement and you are not allowed to eat out. Nice and neat and owner was helpful.

Tanya A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya A
Saam met vriende

Fantasmagories.

Alles omtrent die plekkie is wonderlik, rustig en stil en baie gemaklik, baie netjies en gerieflik ek sal definitief weer soontoe gaan. Asook die vriendelike verwelkoming!

Sheleen L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheleen L
Saam met vriende

Safe, clean, comfortable room.

The room was extremely comfortable. Location is conveniently central. Enjoyed our stay.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Thank you so much for the compliment Sheleen. It is so nice to get this feedback. Froukje

24 Fonteinstreet
Sonnette C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place - will definitely use them again!

Host was great! Will definitely stay there again!

Ellaine B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker gebly.

Baie oulike plekkie. Ons het heerlik gebly - sal nice gewees het as daar 'n elektriese motor by die hek was en jy nie moes uitklim om oop te maak nie.

Johan G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Baie gerieflik en alle sentrale besighede en restaurante is binne stapafstand.

Nick S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick S
Saam met vriende

A perfect place to be.

Liked the place, especially the good interaction with Froukje of what I required.

Ina V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike akkommodasie.

24 Fonteinstreet is 'n netjiese, gerieflike en veilige blyplek op die dorp. Ons kon sommer stap om die dorp te verken en na ons restaurant vir aandete. Froukje het vooraf seker gemaak van ons behoeftes en het gesorg dat ons alles het wat ons nodig het. Ons sal die akkommodasie aanbeveel vir enige een wat 'n naweek op Riebeeck-Kasteel wil spandeer en naby aan al die besienswaardighede en eetplekke op die dorp wil wees.

Elizabeth E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het dit regtig geniet en die woonstel is baie goed uitgerus.

Barry R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint and tidy.

A lovely little room with everything you need. Owners were extremely accommodating and thoughtful.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Thank you so much for the lovely review.

24 Fonteinstreet
Anne S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies!

Sien sterre.

Louwna V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwna V
Gesin met klein kinders

Dit was ontspannend en gemaklik.

Die naweek was ongelooflik. Die plekkie is werklik stapafstand van alle vermaak. Dit was heerlik en Froukje is baie gasvry.

Andre V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ligging, gemaklike matrasse.

Al probleem wat ek ondervind het, is dat die badkamer halfpad toemaak met 'n venster-blinding, dit was bietjie ongemaklik en daar was geen privaatheid rondom die badkamer nie, ek stel voor om 'n konsertina-deur daar in te sit. Andersins baie lekker.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Dankie vir die kompliment en die terugvoering! Ons is bewus van die probleem en sal aandag gee.

24 Fonteinstreet
Jolandie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandie D
Saam met vriende

Gasvry, rustig en naby als.

Froukje is baie gasvry, heerlike huisie en rustige omgewing! Baie lekker tydjie gehad in Riebeeck Kasteel!

24 Fonteinstreet's terugvoer

Baie dankie, lekker om komplimente te kry en ja, dis so lekker afstand vanaf die dorpsentrum.

24 Fonteinstreet
Phillip R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R
Saam met vriende

Vreeslike nice plekkie en gasvrou!

Heerlik gebly by 24 Fonteinstraat. Sentraal geleë en stapafstand van alles. Sal graag weer daar bly.

Mildred B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Heerlik gebly, Froutje is baie hulpvaardig en vriendelik. Riebeek- Kasteel pragtige dorpie.

24 Fonteinstreet's terugvoer

Dankie Mildred,
Lekker om sulke oulike gaste te hê.
Groete,
Froukje

24 Fonteinstreet
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 24, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR89MF2YKzounNP3lbGgsE1MIIJ8Q3bphGGrpFV1zPnz7aGXhtB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 21 5 1 5 24 Fontein Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.385971222459 18.89571682583
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!