4 Seisoene
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Peet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Petrus L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly by 4 Seisoene, rustige area en lekker naby die see.
Christa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die ligging is perfek met 'n fantastiese view!.
Lees meerFranciskaboonzaaier@gmail.com B - Feb 2024
Algehele gradering
Die view was fascinated.
Melita W - Jan 2024
Algehele gradering
Het heerlik ontspan en lekke gebly!
Nic S - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was in George en Oudtshoorn vir sport.
Mariette S - Okt 2023
Algehele gradering
Outydse verblyf met moderne toestelle.
Avril O - Okt 2023
Algehele gradering
Jammer om te sê, maar hierdie was die swakste blyplek ooit. Iets is ernstig verkeerd met die kragboks. Moes heeltyd in koue water stort. Groep was glad nie beïndruk nie.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Lionel E - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik om die see en dolfyne elke dag te sien. Mense is baie vriendelik.
Lay-leigh S - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful getaway close to the beach with friendly neighbours and great views.
4 Seisoene se terugvoer
Thank you for leaving the place tidy and clean.
Guests like you are always welcome.
Sumarie B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Lia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Ligging uitstekend. Huis het 'n goeie skoonmaak, de-clutter en onderhoud nodig.
Lees meer4 Seisoene se terugvoer
Dankie vir die terugvoering
Ammarille M - Feb 2023
Algehele gradering
4 Seisoene is hoogs aanbeveelbaar. Perfek vir 'n groot groepkuier teen die beste prys.
Dietrich S - Feb 2023
Algehele gradering
Wegbreek na stilte.
Larghlushca S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker, goed toegeruste plek, veral as jy 'n hond saam neem. Bietjie klein maar dit gaan gepaard met die waarde vir geld.
Rachel V - Jan 2023
Algehele gradering
Kos en rus vir die siel.
Lees meerElize P - Des 2022
Algehele gradering
Vakansie-akkommodasie.
Johnny F - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Ursula D - Okt 2022
Algehele gradering
Was lieflik gewees.
Cheryl K - Okt 2022
Algehele gradering
Refreshing, peaceful and relaxing. So close to the beach with an amazing view.
Hilana D - Okt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Jan V - Jun 2022
Algehele gradering
Puik.
Amelia S - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marita S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie rustige omgewing.
Zj G - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Alwyn N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie geniet, loopafstand van die see en veilige omgewing.
Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig!
Wilna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker stil omgewing. Lekker gebly.
Senobia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, niemand pla jou nie.
Quintus T - Mrt 2022
Algehele gradering
My kuier was aangenaam, lekker rustig.
Uys T - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons kon lekker ontspan en die omgewing geniet.
4 Seisoene se terugvoer
Baeie dankie vir die ondersteuning. Julle is altyd wellom.
Lianda C - Des 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing en naby die see en strande.
Theo L - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het ons kuier geniet.
Samantha A - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en mooi.
Henry M - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Charlene O - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker.
Marlize B - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige huis met pragtige uitsig.
Sam A - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en gemoedsrus.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie Sam, so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle eendag weer.
Gavin J - Apr 2021
Algehele gradering
It's between Mossel Bay and George so convenient to sight see. The accommodation has all you need except Wi-Fi.
Marthie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Was stil en rustig, bed ongemaklik!
Chris-marie V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het werklik ontspan.
Lees meerHans R - Okt 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Nici P - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely views and close to the beach.
Christine L - Mrt 2020
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, die uitsig besonders mooi en die area heerlik stil en 'n gebied om rustig te kan ontspan en net weer mens te word.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie Christine waardeer julle terugvoer so baie.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Magda
Kalika M - Mrt 2020
Algehele gradering
May not be to everyone's taste.
Lees meerEugene M - Jan 2020
Algehele gradering
It was peaceful and the people is very friendly, will definitely come back.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet.
Tot ons weer sien.
Magda
Hebron M - Aug 2019
Algehele gradering
Nie vir een oomblik spyt nie. Dit was fatasmagories. Dankie.
4 Seisoene se terugvoer
Baie dankie, Hebron. Ons is so bly julle het dit so geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Magda
Anita D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Daniel G - Mei 2019
Algehele gradering
Comfortable and great value.
4 Seisoene se terugvoer
Beste Daniel,
Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Magda
Debbie H - Mei 2019
Algehele gradering
Okei
Sam A - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters ontspanne.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik, sal weer kom.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie Chris.
Dit was vir ons ook 'n voorreg om te kon deel in 'n lekker vakansie.
Ek sien uit om julle weer te sien volgende jaar.
Groete
Magda
Philip B - Mrt 2019
Algehele gradering
Advertensie is nie wat jy kry nie.
Annelene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plek is ruim en verblyf was baie lekker.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoer, waardeer dit opreg. Bly ek kon help.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Magda
Johan F - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie Johan.
So bly julle het dit so geniet. Hoop ons sien julle eendag weer. Hoop julle kuier nog lekker in die Kaap.
Groete,
Magda
Jolena V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese goed toegeruste selfsorg-eenheid. Uitstekende ligging.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie Jolene,
Ons waardeer jou terugvoer. So bly jy het die Batchalor so geniet. Hom nou gekoop na Jolene se karavaan.
Hoop on sien jou hou weer.
Groete
Magda en Peet
Daniel M - Aug 2018
Algehele gradering
Voldoen aan minimum verwagting, maar nie vir almal geskik nie.
Madeleine B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties ons huisie by die see.
4 Seisoene se terugvoer
Dankie Madelaine. Bly jy het my boek geniet. Dankie vir die sjokolade. Tot ons mekaar weer sien.
Chantelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker naby die see.
Steyn J - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig by die see!
Melinda D - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike en rustige atmosfeer. Ons het lekker gerus!
Gail D - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker, maar die huis is baie beknop.
Lees meerKathy V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek maar baie ontbreek.
4 Seisoene se terugvoer
4 Seisoene n self help eenhede.
Dit is nie n B&B of Gaste huis nie. Daar is altyd n toilet rol n botteltjie met bietjie skottelgoed seep en n was vadoek in elke eenheid.
As gaste verkies om van alles te he wat genoem word kan dit gedoen word maar dit sal n prysverhooging te-weeg bring.
Groete
Magda
Hannelie S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n stil en rustige omgewing.
Jacobus V - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het 'n rustige paar dae geniet en sal weer gaan.
Pierre K - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Dianne R - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Christine W - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut teleurstellend!
Lees meer4 Seisoene se terugvoer
Jammer jy het so gevoel. Ons het nog net uitstemende terugvoer gekry. Ons reis self baie en beskou ons eenheid as waarde vir geld. Dit is volledig toegerus met alles wat mens moontlik aan kan dink
Tilla D - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerLorraine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige plekkie met 'n fantastiese uitsig.
Lees meerRiaan S - Feb 2017
Algehele gradering
Goeie ligging. Ten volle toegerus.
Alta F - Feb 2017
Algehele gradering
Perfect accommodation. Everything you need to feel at home.
Lees meerNadine H - Feb 2017
Algehele gradering
It was a pleasant stay, we enjoyed it.
4 Seisoene se terugvoer
Thank you we try our best to make our guest feel welcome at all times.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luckhoffstraat 16, Tergniet, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom