LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 514 Kruger | LekkeSlaap
+13

514 Kruger

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir 514 Kruger
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Danell R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met ons was daar dubbel-booking.

Moes twee ure wag dat ons nuwe chalet kry.

Nicholas M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time.

See stars.

Anita L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita L
Gesin met tieners

Heerlik en rustige naweek. Kruger Park Lodge 'n oulike plekkie en goeie fasiliteite!

Sien sterre.

Annemarie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Kruger Park Lodge 514 ideaal om rustig te verkeer en die stilte te waardeer!

Die chalet is skoon en netjies en goed ingerig. Lieflike stoep wat uitkyk op dam waar voëls volop is en rooibokke en apies besigtig kan word. Dit is so rustig daar en die stilte word opreg waardeer.

Callie L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie L
Saam met vriende

Ruim en netjies met 3 badkamers! Rustig en in die natuur.

Baie naby aan die Krugerwildtuin se hek. Het heeldag in die park rondgery en het teruggekom en die restaurant se kos op die proef gaan stel. Heerlike tuisgemaakte lasagne en baie goeie menu om van af te kies vir groot en klein. Sal weer will terugaan daarheen.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-weg, Kruger Park Lodge Eenheid 514, Hazyview, 12428, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZTE4MmFiLTI1ZGUtNDYwMS04ZWI4LTdjMDIxYzJhYzNjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Hornbill Road Unit 514 Kruger Park Lodge 12428 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.0354546 31.1351681
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!