LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 61 @ Felicia | LekkeSlaap
+31

61 @ Felicia

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir 61 @ Felicia
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hilton B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Die eienaar is vriendelik en beleef en het ons selfs aangeraai om rustig klaar te maak voor ons vertrek.

Lizette W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W
Gesin met klein kinders

Wonderlik, asemrowend en rustig.

Dis baie netjies, rustig, mooi uitsig en eienaar baie vriendelik, sal definitief binnekort teruggaan. Ons naweek was wonderlik, uitstekend en alles te danke aan die eienaar!

Kieran E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kieran E
Gesin met klein kinders

Stay @ 61 Felicia.

We had a wonderful stay here. Host was very accommodating. Awesome sunset view. Braai area perfect. Pricing was well worth it. All in all 10/10.

61 @ Felicia's terugvoer

Thank you very much for the review. We hope to see you again soon.

61 @ Felicia
Anja B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles wat ons gekort het was daar. Fantastiese uitsig. Baie skoon. Vriendelike gasheer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning.

Everything needed was there. Stunning view. Very clean. Friendly host.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lourensia R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensia R
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Baie oulike plekkie, vriendelike diens. Badkamer is wel bietjie beknop. Ek sou voorstel hul vervang die deur met 'n skuifdeur om dit gebruik van die badkamer te vergemaklik.

Johan W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Enkelreisiger

Prakties ingerig, puik verblyf.

Goeie, netjiese verblyf. Baie vriendelike en behulpsame mense. Definitief waarde vir geld. Ek sal dit met 'n geruste gemoed ten sterkste aanbeveel.

61 @ Felicia's terugvoer

Beste Johan,
Baie dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoering. Ons poog altyd om die beste te gee vir ons gaste.

Vriendelike groete,
Johann en Annalize

61 @ Felicia
Hendrik L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil en rustig.

Baie netjies en skoon, dis eintlik al wat ek soek van 'n plek.

61 @ Felicia's terugvoer

Beste Hendrik,

Baie dankie vir die ondersteuning en positiewe terugvoering. Ons woonstelletjie is altyd tot jul beskikking in die toekoms. Mag julle 'n geseënde feestyd geniet.

Groete,
Annalize

61 @ Felicia
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feliciastraat 61, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlOGM2ZTY3LTBmMmItNDE4NS05OTFiLWVjZjhlZDEyODMzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 61 Felicia Street Myburg Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.094063093244 18.046861765221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!