Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Bitou Glade

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 64 Bitou Glade
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Henno G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henno G
Gesin met klein kinders

Rustige, omgewing, gerieflike huis, mooi uitsig.

Veiligheid sonder diefwering, plaas demper op veilige gevoel in mooi omgewing, die sekuriteit waarskynlik voldoende, maar vreemde gevoel om te slaap waar als oop is. Sal vir seker in groot groep daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

64 Bitou Glade se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Brackenridge Estate is bekend vir sy fantastiese 24/7 sekuriteit.

64 Bitou Glade
Cheryldine P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldine P
Gesin met tieners

An awesome place to stay and will go back to anytime.

This house was the perfect home for our family of 4. Beautiful, modern and perfectly clean. It encapsulated everything we required for our getaway - safe and secure location, the house was neat as a pin with lots of space for all of us and a well-equipped kitchen with all that we required. The view from the house was outstanding and area was very peaceful. The location is perfect in every sense. Our family will certainly be going back to stay here. We highly recommend this place. Thanks to the owners of the house - you have a real gem of a place. Extremely great value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Fantastiese plek om te bly en sal enige tyd weer terugkeer.

Hierdie huis was die perfekte huis vir ons gesin van 4. Mooi, modern en perfek skoon. Dit bevat alles wat ons benodig vir ons wegbreek - 'n veilige plek, die huis was netjies en skoon met baie ruimte vir ons almal en 'n goed toegeruste kombuis met alles wat ons benodig. Die uitsig vanaf die huis was uitstekend en die omgewing was baie rustig. Die ligging is in alle opsigte perfek. Ons gesin sal beslis terugkeer om hier te bly. Ons beveel hierdie plek aan. Dankie aan die eienaars van die huis - julle het 'n regte juweel van 'n plek. Baie goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette L
Gesin met tieners

Asemrowend.

Wat 'n lieflike plek! Meer kan mens nie vra nie! Ons het 'n fantastiese vakansie daar gehad. Die plek is pragtig en stylvol gemeubileerd, baie netjies en daar is alles en nog meer. Die uitsig is pragtig en dit is baie veilig. Sekuriteit is sigbaar werkend en laat mens met geen bekommernisse. Uiters goeie kommunikasie tussen die eienaar en ons gewees en dit het ons voorwaarlik welkom en tuis laat voel. Baie goeie aanwysings en nodige inligting is puik aan ons deurgegee. Dit was vir ons 'n groot voorreg om in 64 Bitou Glade tuis te gaan tydens ons vakansie en ek wil die eienaar grootliks bedank daarvoor. Ons sal beslis weer in die toekoms graag daar tuisgaan en dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Glade 64, Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d113ad1f22b33424d74633abe1305eb11f6c11a2cd7cffc5f6d83c28f32222b04b565440447e3860b05e1c27bca48302460?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 64 Bitou Glade Brackenridge Private Residential Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.075500522734 23.35407904819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem