Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afribode's Alexander's Loft

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R380 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode op die perseel.
Die woonstel is nie troeteldiervriendelik nie.
Gaste moet geraasvlakke tot 'n minimum hou na 21:00.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
WiFi is beskikbaar op 'n voorafbetaalde stelsel wat met koopbewyse werk.
'n Addisionele skoonmaakfooi word gehef vir verblyf korter as 3 dae.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 is met aankoms met 'n kredietkaart betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 904, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZmUyNjc0LWYxOGItNDY2ZC1hMWIzLWM1M2E2YzM2NGVjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 14 Darling Street Mutual Heights, 904 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.923865544164 18.421669006348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem