Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Doringbos Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg en linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls

Rook is verbode.
'n Baba-oppasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet by die African Relish-kookskool en -kantoor inklok, Kerkstraat 34, tydens kantoorure, 08:00 tot 17:00, Maandag tot Saterdag. As gaste op 'n Sondag inklok, sal die inklokprosedure verskaf word.
'n Gemeenskaplike swembad is by die African Relish-kookskool beskikbaar en gaste kan dit gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9481a6f4c8de998327e7b4ea4d5420171b5e87fefd5b4cd90caef5024919e3b68313c9029d4213478ade7a792dbcf4a0946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Fairbairn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.215122 22.031743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem