Ahoy Farmhouse 1
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 291
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Elsia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Baie sentraal.
Yulanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Sharon C - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant overnight stay.
Edward B - Jan 2024
Algehele gradering
Het die kuier geniet ten spyte van die probleme wat ons ervaar het.
Sandra F - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, Camilla het gereeld gehoor of ons nog tevrede is. Sal beslis weer by Ahoy boek!
Yumei S - Jan 2023
Algehele gradering
Rooms are simple but clean.
Kevin C - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful house, clean, safe, and comfortable. Highly recommended! Great value for money!
Sunet D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim verblyf in 'n pragtige tuin.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Ebenethe V - Jan 2022
Algehele gradering
Beste plekkie ooit om by te kuier.
Lee-ann M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Saahera R - Sep 2021
Algehele gradering
We went as a family, we siblings and our kids.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het as 'n familie gegaan, ons broers en susters en ons kinders.
Wat ons van gehou het rakende die plek was die privaatheid. Dit was 'n amazing wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jane L - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant and comfortable - thank you.
Marjorie F - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Claire B - Jun 2019
Algehele gradering
A lovely stay in a well-maintained house, with attention to detail, and loads of space.
Donovan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie prakties, naby alles in die dorp en veilig.
Leon H - Mrt 2019
Algehele gradering
Very big and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie groot en skoon.
Kamers is groot en skoon. Ek het geen klagtes nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louis H - Feb 2019
Algehele gradering
Very nice.
Stoney S - Sep 2018
Algehele gradering
Bly graag luuks en wil by die see wees as ek daarheen reis.
Belinda C - Aug 2018
Algehele gradering
Ons besoek was kort maar perfek.
Chrizelda A - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Riaan E - Jun 2017
Algehele gradering
Eietydse outydse verblyf.
Michelle R - Mrt 2017
Algehele gradering
Stylvol en netjies.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Megan W - Des 2016
Algehele gradering
Lovely house, well furnished and great location close to everything.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustinestraat 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom