LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anchorage Guest House | LekkeSlaap
+82

Anchorage Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 3 wat 'n kamer met 'n volwassene deel bly gratis.
Kinders 3 tot 12 jaar betaal 50% van die gewone tarief.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle tarief.

Rook is verbode in die gastehuis en op die houtdek.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die volgende dokumente moet met aankoms voltooi word:
- Registrasie
- Vrywaring

Verder moet die gas ook bewys van identiteit (ID-boek en paspoort) by hom/haar hê. En enige uitstaande bedrae is betaalbaar met kontant, kredietkaart of elektroniese fondsoorplasing (EFT).

Geen matrieks of studente.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entaa-rylaan 12, Bo-Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ67fy6pR6Ntd6f5n6q8RnKzLq6bm1izW9BWTjuhtBAZCdCN2Jg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 12 Entaa Drive Upper Robberg 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.072832520872 23.362263567799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!