Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Rest

Selfsorg
Angels Rest
Vanaf
Vanaf R5 200
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die smaakvolle huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamer het elk of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort en hoekbad. Die kombuis is goed toegerus. Die huis het 3 sitareas, 'n TV-kamer en 2 eetareas. Daar is ook 'n kuierarea met 'n ingeboude kroeg, 'n pooltafel en binnebraaikamer. Die huis het 'n onderdak-balkon met 'n braai-area met 'n lieflike uitsig. Die boonste sitarea het 'n lekker kaggel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Angels Rest is minder as 5 minute se ry vanaf 'n swemstrand, 'n paar winkels en restaurante.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 870, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDExNTJhLWYyYTItNDQxYS05MTJiLTE5YTMyOTY3MTlmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 870 5th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.000153096478 22.622053921223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem