Apple Cottages
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apple Cottages is geleë te George in the lieflike Tuinroete van Suid Afrika. Ons bied drie luukse selfsorg eenhede wat modern en funksioneel ingerig is en wat waarde vir geld sowel as gemak sal bied aan sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenhede is ruim en ingerig sodat dit geskik is vir langtermyn verblyf. Die verblyf het 'n omsetter en sonkrag.
Alle beddens is ekstra lengte en elke eenheid het sy eie privaat braai-area.
Al ons kamers beskik oor kluise en parkering is veilig agter elektroniese hekke.
Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Ons is ongeveer 2 kilometer vanaf die George Medi Kliniek en 400 meter vanaf die pragtige Botaniese Tuine.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Jaar gelys 10
Ligging
- 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Apple Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Campher's Drift Bodorp George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom