Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquarius Holiday Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Aquarius Holiday Home
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Willie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

'n Beste waarde vir geld ervaring!

Ons het al die huis se geriewe geniet en heerlik gebly. Nabyheid van die see was tops met 'n veilige paadjie tot by die golwe. Heerlikste geslaap met oop vensters, met die klank van die branders in ons ore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Beste Willie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word waardeer.
Groete

Aquarius Holiday Home
Tanya S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Gesin met tieners

Great sea views, however maintenance of the house should be top-notch.

The house was close to the sea with great views. However, there was a gas leak from the gas bottle connected to the stove, which made us sick. We did inform the host about it, and it was fixed on the 25th. While cooking Christmas dinner, the gas had run out of the bottle, so our Christmas lunch was very late.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Dear Tanya,

We hope you enjoyed your two-night stay over Christmas. The gas bottle was replaced (on Christmas day) as it was empty during the time you stayed there. According to our gas specialist who did the installation, there was no gas leak. We are aware of the oven door and bar chair that were broken during your stay, as well as a wooden support below the hob that is missing.

Aquarius Holiday Home
Elmarie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Baie gerieflik, mooi ligging en heerlik ontspannend met die binnebraai en tafeltennistafel.

As gevolg van die stormweer moes ons langer aanbly en die eienaar was baie gaaf om ons gratis te laat aanbly. Ons waardeer dit baie. Tannie het ook gesorg dat ons nog skoon handdoeke kry. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim huis, met fantastiese ligging teen die see.

Baie lekker ruim huis met groot stoep. Ligging is fantasties en kan jy net oor die duin stap na die see. Baie lekker verblyf vir gesin met klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging en gerieflike huis.

Baie lekker om die see so hard te hoor. Die huis is ook baie gerieflik. 'n Bonus dat ons ons honde kon saambring - so ons sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Beste Mareli

Ons waardeer die goeie terugvoer en hoop om julle terug te hê.

Groete

Aquarius Holiday Home
Martin E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansiehuis.

Huis is goed geleë en het alles in om dit 'n heerlike vakansie huis te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Beste Martin

Baie dankie vir jou terugvoer!

Groete

Aquarius Holiday Home
Keanu O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keanu O
Saam met vriende

Great.

Was baie lekker, net die een kamer wat nie beskikbaar was nie, maar veder was die naweek baie lekker en rustig, dit was net te kort. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Beste Keanu

Ons hoop om julle weer te sien.

Groete

Aquarius Holiday Home
Louwallen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwallen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A weekend stay is not enough.

We enjoyed our stay. A wonderful holiday home to accommodate a small family like ours. Will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Thank you for the lovely review and hope to see you soon.

Aquarius Holiday Home
Carisa D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saam-kuier-huis!

Wat 'n lekker kuierhuis. Die uitleg is great. See-uitsig in 3 van die kamers en leefvertrek. Binnebraai met genoeg ruimte vir 'n kuier om die tafel. Nice stoep voor - kyk ook oor die see uit. Uitstekende ligging - so-te-sê by die see! Ek sal vir seker weer Aquarius Holiday Home my wegbreekwoning maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Beste Carisa

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en ons hoop jou terug te verwelkom!

Groete

Aquarius Holiday Home
Karen F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F
Saam met vriende

Excellent location.

We stayed 4 nights and only got 1 roll of loo paper per bathroom. Only 1 dishwasher tablet let for us to us in dishwasher. Not a big problem but when on holiday the last thing we want to do is go to the shops for something so menial.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Dear Karen

Thank you for the feedback. We have made some changes as per your recommendations.

Regards

Aquarius Holiday Home
Adele G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G
Gesin met tieners

Was clean and neat. Close to the beach, beautiful views.

The house is due for a fresh coat of paint on the outside, but other than that, it was clean and neat, had beautiful views and was reasonably priced. Friendly staff and constant communication. I will definitely revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wenan Jo-zaylia I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenan Jo-zaylia I
Saam met vriende

Dit was 'n kuier vir die boeke.

Aquarius is die beste keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley M

Relaxing, refreshing and money well spent in terms of location.

Well stocked kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie C
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay at this holiday house. It could not be better located. Easy and safe access to the beach and rockpools. Great for a relaxed, easy beach holiday.

The property was brilliantly located and very well kitted out. House was very comfortably furnished, clean, tidy and very nice linen. Great to have 2 fridges, a big freezer and a dishwasher - that really helped make the holidaying easy for 2 families with small kids. My only minor and constructive criticism is that we could have been left a few more toilet rolls and some extra black bags to help us through the first few days. A bottle of kitchen cleaner should also be left in the kitchen so that we can keep the counters clean as we cook. Also, I think a small booklet explaining to guests little things like what to do with recycling, or when the rubbish gets collected and some recommendations about places to eat and explore in the town would be appreciated by guests new to Struisbaai. I am just making some improvement suggestions here, none of these things were negatives to our holiday. Lastly, I think some comfortable outside patio furniture would be a great addition to the house. The patio with the seaview is where we spent most of our evenings, and it would be nice to have slightly more comfortable seating than plastic table and chairs. Overall, it was a great find and we would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letsie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Letsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, loopafstand vanaf die see, maar die eenheid kort baie aandag.

Lettie was vriendelik en het die huis mooi skoon gegee, net jammer die eenheid is baie oud met treurige ou meubels en nie gesellig nie. Kort baie aandag en nie gaaf om ons eie handdoeke saam te ry nie. Die meubels is baie oud en glad nie gesellig nie. Beddegoed was egter skoon en die bed goed. Dis jammer dat die eenheid so oud en verwaarloos is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette B
Saam met vriende

Fantasties.

Aquarium Holiday Home het ons verwagtinge oortref. Die huis baie naby aan die see geleë. Die huis was netjies, groot en perfek vir 'n naweek weg saam met familie of vriende. Die binne- en buitebraai is so 'n groot bonus. Die beddens het lekker geslaap, daar is genoeg badkamers en die leefarea is lekker groot. Ons sal definitief weer die huis boek. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Hi Lezette,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom.

Aquarius Holiday Home
Marchall B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marchall B
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die see is baie naby en die braai-area binne die huis is baie gerieflik vir reënweer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neshwille S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Neshwille S
Saam met vriende

Wonderlike bestemming vir 'n lekker wegbreek, huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Daar is wel klein dingetjies wat aandag kort soos die krane in badkamers en die braaiplek wat rook as jy vuurmaak, maar beveel die huis defnitief aan.

Goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Hi Neshwille.

Dankie vir jou terugvoering.
Ons is tans besig met opknappingswerk aan die huis.
Die bure het onlangs n ‘deck’ bo-op hul dak aangebou met gevolg dat ons skoorsteen gelig moet word.
Sal aandag gee hieraan.

Aquarius Holiday Home
Karen B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met vriende

Heerlik.

Heerlike huis en is perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek

Ons kuier by Aquarius was heel lekker. Dis net die DStv wat nie wou werk nie, maar hulle kon dit vir ons regmaak. Lees net mooi die fynskrif i.v.m die skoonmaakfooi en breekskade. Verder heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne B

Wonderful stay with grown family.

Retired couple with adult children had a wonderful, relaxing stay. Thank you so much to Lettie for your friendliness, and allowing us an early arrival. Spacious bedrooms; plenty of packing space; cupboards in all the bathrooms (a huge plus for storing toiletries!); lovely well-equipped kitchen; comfortable lounge area; both indoor and outdoor braai areas - we all had a wonderful time to relax and unwind. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mildred J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mildred J
Gesin met tieners

Was heerlik met die mooi see-uitsig.

Lekker ruim woning. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Ons sien uit om julle weer te hê as gaste.

Aquarius Holiday Home
Nicolette M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Saam met vriende

Dit was ongelooflik, dankie!

Die huis se ligging was perfek, alles was net reg. Ons het dit ongelooflik baie geniet, sal dit aanbeveel en beslis weer gaan ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Dankie Nicolette.
Hoop om julle weer terug te hê!
Groete

Aquarius Holiday Home
Marienette G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marienette G
Saam met vriende

Mooiste uitsig.

Voor jy bespreek lees die termes en voorwaardes wat nie vooraf gesê word nie. Depositos word gevra. Daar is ook 'n skoonmaakfooi maar die huis was nie skoon nie en beddegoed het muf geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Hi Marienette
Ek is bly julle het lekker gebly. 'n Terugbetaalbare breekskade-deposito en skoonmaakfooi is algemeen en word duidelik genoem in die kwotasie. Die huis word skoongemaak na die gas se vertrek en skoon beddegoed word opgesit voor aankoms.
Groete

Aquarius Holiday Home
Leeanne J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leeanne J
Saam met vriende

Relaxing at the see.

It is a wonderful town and amazing beds and the house layout is wonderful but all appliances need immediate attention. For the amount being paid towels should be supplied and the braai needs maintenance because the house is smoked out badly when used.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ree D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ree D

Was a lovely experience from A to Z.

Relaxing stay - spacious house and very well equipped. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Thank you for the review. We hope to see you again.

Aquarius Holiday Home
Sanet F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F
Saam met vriende

Heerlike naweek gewees.

Ek dink die skoonmaak moet opgegradeer word, was nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met klein kinders

Kos vir die siel.

Pragtige ligging met asemrowende uitsig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop ons sien julle weer.

Aquarius Holiday Home
Willem S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met vriende

Bo-gemiddeld ruim, skoon, waarde vir geld oppi-see akkomodasie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Bie dankie vir die positiewe terugvoer.

Aquarius Holiday Home
Riaan S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker ontspanne gekuier met genoeg spasie vir my gesin om te doen wat hulle wou. En gebraai!

Baie lekker verblyf wat heerlik naby die see met lekker rotspoele geleë is. Baie vriendelike en professionele ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aquarius Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Aquarius Holiday Home
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ek sal wel aanbeveel dat daar TV beskikbaar is met kanale. My mense by die huis kan ek nie los sonder DSTV nie. Die krane in die huis kort nuwe velletjies. Dit is 'n baie gerieflike huis en lekker naby die strand. Baie dankie vir die geleentheid om daar te mag bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 120
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 120
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aegean-singel 9, Southern Horizon, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADp7Kj9v8KCRfhRe05JaVTS3o93tfsegCGfKd9BTVHkOk5t9pD8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag (plek vir 9) 34 5 1 5 9 Aegean Crescent Southern Horizon 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.806185 20.060008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem