Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate

Selfsorg
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
Die landgoed het 'n boorgat en ekstra wateropgaartenks.
Kinders van alle ouderdomme is welkom.
Geen troeteldiere word toegelaat nie
Geen dagbesoekers of ekstra oornagbesoekers word toegelaat nie en word streng beheer.
Rook is in die eenheid verbode en daar is dus geen rookgeriewe nie.
Stilte ná 22:00.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Toegang tot die geriewe op die perseel is gratis en op eie risiko.
Ongelukkig kan gaste nie na 19:00 inklok nie. Let asb. hierop wanneer reisplanne gemaak word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste vir wasgoed en skoonmaak beskikbaar. Dit is nie by die tarief ingesluit nie, tensy dit gespesifiseer word. 'n Basiese skoonmaakdiens word 1 keer per week vir gaste wat langer as 7 nagte bly voorsien. Dit sluit die opmaak van beddens, vervang van linne en skoonmaak van die eenheid in.
Gaste moet asb. 'n kopie van hul ID of bestuurslisensie voor aankoms voorsien.
Let asb. op dat besprekings vir studente of matrikulante nie aanvaar word nie. Indien ouers namens hulle bespreek, sal hulle met aankoms gevra word om die perseel sonder terugbetaling te verlaat.

Beurtkrag: Let asb. dat die landgoed wel beurtkrag ervaar soos die beurtkragskedule dit in Suid-Afrika tans bepaal. Geen terugbetalings sal geld vir gaste wat vroeg uitklok weens beurtkrag se impak nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mangrove Beach Estate, Melville Strand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf45ed870a01769c2314a4794b7954c9308d5d11eceb9b2e0d75c0ecaaef43a2a7979aa0ee135ac2d2a95bea5c9b34e36e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 Mangrove Beach Estate Melville Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.659551 30.515033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem