Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Magda J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en die pragtigste dekor. Ek was in vervoering. Absolute lieflike.
Madelein V - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, sal dit aanbeveel vir enige persoon wat in daai omgewing verblyf nodig het.
Rozanne F - Aug 2023
Algehele gradering
Authentic, little place to just relax and getaway.
Natasha G - Jul 2023
Algehele gradering
A quick overnighter following a function.
Anél L - Jul 2023
Algehele gradering
Die eienaar is baie vriendelik en die gastehuis was alles en meer wat mens verwag het.
Mathebe M - Jun 2023
Algehele gradering
Cute and quirky little spot with so much to offer.
Daphney M - Apr 2023
Algehele gradering
My stay was amazing.
Lees meerJohan V - Apr 2023
Algehele gradering
Topklas verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Melanie S - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame diens.
Andre L - Jun 2022
Algehele gradering
Bedford Manor is baie mooi, maar...
Ian N - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Magdeline L - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful and tranquil. Lovely stay for lovers.
Claudia L - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely interior decoration, very pleasant and helpful hosts, very clean.
Lizette K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Frik D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, veilig
Fernando J - Nov 2020
Algehele gradering
Spacious living and sleeping space.
Ben V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Nadia V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike ontvangs.
Annelie F - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Sonia H - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
The Bedford Manor se terugvoer
Beste Wayne,
Nogmaals baie dankie! Weet net dat u enige tyd weer welkom is. Sien jou binnekort weer.
Groete
Carol
Sonia H - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging, baie skoon huis en puik vriendelike diens vanaf Carol.
The Bedford Manor se terugvoer
Beste Wayne,
Baie dankie vir sulke wonderlike en vriendelike komplimente oor u verblyf by Bedford Manor. Ek is so bly dat jy tuis gevoel het.
U en u gesin is beslis altyd welkom as u in die stad is.
Wees geseënd en groete
Carol
Luzaan V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, mooi en gerieflik.
The Bedford Manor se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Luzaan.
Groete
Carol
Amanda V - Sep 2019
Algehele gradering
Goed toegerus, rustige area, waarde vir geld.
The Bedford Manor se terugvoer
Beste Amanda,
Ek waardeer dit dat u tyd neem om ons te vertel wat u by Bedford Manor geniet het. Ons is so bly dat u dit baie geniet het.
Ons sal u altyd welkom heet.
Groete
Carol
Martin V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
The Bedford Manor se terugvoer
Baie dankie, Helga. Ek is so bly dat u 'n wonderlike verblyf by ons gehad het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Carol
Lene D - Des 2018
Algehele gradering
Such a treat.
Maryna R - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en tevrede.
Corné E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Amanda L - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, modern en vriendelike, gasvrye ontvangs.
Lees meerKarl M - Mei 2018
Algehele gradering
Can't wait to come again.
The Bedford Manor se terugvoer
Thank you so much for such awesome feedback. I am glad you had a wonderful stay with your family. We hope to welcome you again when you come back to South Africa. Kind regards, Carol.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom