Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir Blue Whale
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cornelia J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia J
Saam met vriende

Snoesige, tuis gevoel tipe kamer.

Oulike kamer wat jou laat voel of jy tuis is. Alles wat ons nodig gehad het. Die tannie was verskriklik baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Baie dankie. Dit was so aangenaam om jul hier te huisves. Sien jul weer.

Blue Whale
Natie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gemaklik.

Ja, dankie. Aangenaam en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Marius. Sien uit na jou volgende besoek.

Blue Whale
Sylvia E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best.

Excellent. Can recommend anytime. Come back all the time. 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Thank you, Sylvia. The pleasure was mine. Please visit again.

Blue Whale
Wilma M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The area is safe and peaceful. Unit was very clean and neat. We loved it.

We thoroughly enjoyed our stay at Blue Whale. Great communication between the host and myself. Will definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie, Wilma, vir die positiewe terugvoer. Daar is WiFi. Onthou om volgende keer te vra vir die kode.

Blue Whale
Martie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ons verblyf was maar kort, maar dit was regtig aangenaam. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer waarin ons moes gaan was nie beskikbaar omdat hulle verbeterings aangebring het. Ons is bederf met beter kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Noleen A

Baie lekker blyplek en skoon. Bogenoemde net voorstelle.

Geen veilige parkering vir voertuie. 'n Hek sal help. Diefreling voor vensters sal help vir ventilasie (sodat ons die vensters kan oopmaak). Geen WiFi. Nie DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kosie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein kamertjie maar goed vir 'n paar nagte.

Was die mees bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

It was a pleasure having you here, Kosie. Thank you for the positive comment. I find it hard to believe that the room is small. I did ask the guest currently in room 1 if it is small. They said it is big. Next time, you can try room 2.

Blue Whale
Liesel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B

Baie rustig.

Baie vriendelik en geriewe en braai-area, asook ligging naby alles, uitstekend. Dit is 'n baie gerieflike plek met 'n uitstekende ligging om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Baie dankie Liesel. Dit was aangenaam om jul hier te akkommodeer by Blue Whale Struisbaai.
Sien uit na jul volgende besoek. Altyd welkom.

Blue Whale
Annari C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig gewees.

Met die wind en loadshedding kort daar net 'n enkelplaatgasstofie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

It was a pleasure to welcome you Annari. Remember in future to ask as it is available at the help desk.

Blue Whale
Daniel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stapafstand na alle fasiliteite.

Baie aangename, veilige omgewing in hierdie kusdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dit was baie aangenaam om jul te akkommodeer en te leer ken. Maak gerus enige tyd weer 'n draai.

Blue Whale
Richard V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en netjies.

Gawe mense, lekker braai en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K
Enkelreisiger

Clean, simple and located in a very safe town.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Baie dankie Gerhard. Dit was aangenaam om jou hier by Blue Whale as 'n gas te hê. Kom gerus weer.

Blue Whale
Dirk R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R
Saam met vriende

Lekker.

Geelstert gevang. Vriesgeriewe en plek vir die boot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Altyd tog te lekker om jul almal te ontvang. Jul is meer as welkom met jul boot en al enige tyd.

Blue Whale
Vincent E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vincent E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was saam met my vrou om ons batterye te herlaai na 'n besige jaar. Blue Whale het aan al ons vereistes voldoen.

Ons gasheer, Tersia, was die beste. Ons was vriendelik ontvang en sy was besorg oor ons welstand die hele week. Ek sal Blue Whale definitief aanbeveel en sal weer besoek. Dis baie rustig en stil en as jy wil gaan rus is Blue Whale die perfekte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Vincent, dit was baie aangenaam om julle hier te ontvang. Julle is welkom om enige tyd weer lekker te kom rus.

Blue Whale
Marisa D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa D
Enkelreisiger

Kamer en badkamer gerieflik.

Aanbeveling: Handreling en non-slip mat in stort. Vervang blindings met gordyne vir meer privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Marisa vir die aanbeveling. Ek gee graag aandag daaraan. Was aangenaam om jou te akkommodeer en dit spesiaal gerieflik vir jou te maak deur jou te skuif na die ander kamer sodat jy meer eenkant kan wees spesiaal vir jou gerief.

Blue Whale
Letsie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie D
Gesin met tieners

Tersia is 'n baie spesiale gasvrou - was 'n fantastiese ligging en veilige blyplek vir ons familie met oumas!

Heerlike eerste Struisbaai vakansie - aangenaam verras en sal graag weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Letsie. Vir so 'n oulike familie het ek altyd plek. Jul was so konsidererend innoverend en netjies. Kom gerus weer.

Blue Whale
Malinda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf by vriendelike gasvrou.

Netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Malinda. Dit was n plesier om jul hier te huisves. Altyd welkom by Blue Whale Struisbaai.

Blue Whale
Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige omgewing.

Het net 2 nagte oorgeslaap om omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Johan. Dit was tog te lekker om jul hier te hê.

Blue Whale
Christoff M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ondervinding.

Ons het vir die erste keer daar oorgeslaap. Die plek is pragtig en die diens is puik. Die plek het die mooiste uitsig. Ons sal defnitief weer daar oorslaap. Dit het die volle DStv Explorer-pakket, al die kanale, dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Christoff. Was so lekker om jul te ontvang.

Blue Whale
William H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Well appointed accommodation with a nice courtyard to braai etc.

Tobie was very attentive and helpful. Nice and centrally situated for easy access to shops, pubs and the harbour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Hi William
Very glad you enjoyed our accommodation
Hope to see you soon again
Good luck for the rest of the year
Greetings
Tobie

Blue Whale
Jeanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Lekker gebly, tyd was net te kort. Lekker geëet by restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Jeanne
Ek is bly julle is tevrede met die akkommodasie.
Dankie vir julle ondersteuning en sterkte vir die toekoms daar in George.

Blue Whale
Amanda T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda T
Saam met vriende

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Eieinaar moeite gedoen en sy motorhuis beskikbaar gestel, aangesien ek 'n klomp bagasie in my motor gehad het. Oulike kuier- en braai-area en plekkie vir gaste. Sal weer daar oornag en vir 'n paar dae bly. Dankie Tobie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Groot plesier Amanda
Ek is bly julle het dit geniet.
Ons probeer altyd ons kliente tevrede stel.
Voorspoedige en veilige jaar verder.
Tobie

Blue Whale
Matthew D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D
Besigheidsreis

Perfek vir oornagverblyf.

Baie netjiese, eenvoudig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Groot pleaier om jou as gas te kon he, Matthew.
Baie bly jy is tevrede met ons akkommodasie en die diens.
Sterkte verder.
Groete,
Tobie

Blue Whale
Samanthe S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samanthe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs, rustige omgewing en lekker verblyf.

Tobie het ons persoonlik ontvang en sommer ons kamer opgradeer sonder ekstra kostes. Regtig lekker en ontspanne atmosfeer. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Plesier Samanthe,
Bly julle het dit geniet
Sterkte vorentoe vir julle.
Groete

Blue Whale
Rob H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very quiet, clean room and everything worked 100%.

Fridge was just a bit noisy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Hi Rob
Thanks for the review and the tip!
I will look at the noise at the fridge
Regards

Blue Whale
Ina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dierbare gasheer!

Ons het dit baie geniet om by die skoon en netjiese blyplek te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Hi Ina
Dit sommer n groot plesier gewees om julle te kon huisves
Sterkte vir julle verder en bly gesond
Groete
Tobie

Blue Whale
Rashieda K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashieda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly.

On our arrival Oom Kobie came and help us with our luggage very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Hi Rashieda ,
Glad you enjoyed your stay at Blue Whale.
Good luck for the rest of the year and stay safe.
Tobie

Blue Whale
Brian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Saam met vriende

Baie lekker, veilig en die gasheer was great.

Baie lekker plek. Sal weer daarna toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Brian
Dankie vir julle ondersteuning
Julle en jul vriende is baie welkom om weer te kom
Sterkte verder en bly gesond
Groete
Tobie

Blue Whale
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tobie was there on our arrival to meet and greet us, which was very welcoming.

Our room was spotless and clean with all the necessary requirements to make our stay enjoyable. Just love the communal area in the outside of the 4 rooms. Braai area, table and chairs. Out of the wind. Close to all shops, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Lynette
Bly julle het dit geniet
Sterkte vir die jaar verder en bly gesond
Groete
Tobie

Blue Whale
Ingrid W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies. Gasheer is vriendelik.

'n Stort sou lekker wees in plaas van 'n handstort. Maar alles was skoon en netjies. Dankie dat ons kon oorbly. Sal verseker weer hier kuier en oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Ingrid,
Gaaf dat julle lekker gebly het.
Die bad en handstort is maar deel van eenheid 4 want sommige besoekers wil bad. Die ander eenhede het almal storte.
Sterkte vir die res van 2022.
Groete, Tobie.

Blue Whale
Arno B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno B
Saam met vriende

Baie lekker, mooi dorp.

Baie gesien, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Arno
Baie bly julle het dit geniet hier!
Baie mooi jaar vorentoe vir jou en dankie vir die ondersteuning
Groete
Tobie

Blue Whale
Lizette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, baie vriendelike eienaars en waarde vir geld.

Vandat ons daar opgedaag het, was ons baie goed ontvang en die eienaar is regtig baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers en braaiplek is goed ingerig vir 'n kort vakansie of oornag. Die plek is uitstekend geleë naby winkels en die strand en mens kan sommer loop. Omgewing is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet hier by ons in Struisbaai.
Kom kuier gerus weer of stuur vriende.
Sterkte en voorspoed verder vir jou en jou gesin.

Blue Whale
Chrismar B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismar B
Saam met vriende

Stil en lekker.

Dit was by ’n goeie omgewing en naby die winkels en stapafstand vanaf die see. Sal definitief weer daar gaan bly. Vriendelike diens en baie rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer


Baie bly julle het die kuiertjie geniet
Baie strerkte verder en voorspoed vir die res van 2022!

Blue Whale
Corne M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Ons het heerlik gekuier. Lekker stapafstand vanaf alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Corne
Baie bly julle het lekker gekuier
Sterkte vir 2022!
Tobie

Blue Whale
Annelize S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met vriende

Gasvryheid op sy beste.

Oom Tobie is so vriendelik en sy diens is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Annelize vir julle vriendelikheid ook.
Ons waardeer dit opreg.
Sterkte in die feesgety.

Blue Whale
Magrieta B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magrieta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, maar kan meer doen.

Geen wasbakfasiliteite in kombuis of enige skoonmaakmiddels. Die parkering voor die huis en kamers agter laat ook 'n onrustigheid oor die voertuig wat nie sigbaar is of agter geslote hekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar, Marieta.
Die eenheid 1 waarin julle was word beskryf dat dit nie n sink het nie en ons reeling is om die eetgerei vir gaste te was.
Die naweek was besig en sommige gaste kry dan nie die kantparkering nie.
Groete en veilg bly.

Blue Whale
Allen S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply relaxing and chatting to Tobie.

Tobie told us quite interesting things about Struisbaai which was quite interesting. He also went the extra mile to change the room for a double bed, I was not aware that I booked 2 single beds. He phoned me in advance to inform of the booking that I did and made the room change without any extra charges.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Allen,
Very glad you enjoyed the stay.
Good luck for the rest of the year.
Stay safe
Regards,
Tobie

Blue Whale
Leopold V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leopold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gul ontvangs.

Was netjies en meer as voldoende vir ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Hi Leopold,
Dankie vir jul ondersteuning.
Sterkte vir julle en bly gesond.
Groete,
Tobie.

Blue Whale
Pauline P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very good stay. Host very helpful and friendly.

Host called to say that we could book in before the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Thank you Pauline.
Very glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you again in the future.
Stay safe and well.
Tobie

Blue Whale
Louise C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf.

Baie vriendelik deur Tobie ontvang. Gerieflike oornagverblyf om die omgewing te verken. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Plesier gewees Louise.
Sterkte verder en bly veilig.

Blue Whale
Frans K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Enkelreisiger

Baie rustig, geen lawaai, alles is netjies.

Tobie is 'n baie vriendelike persoon, die plek is netjies en skoon, sal enige tyd weer daar gaan bly! Het al klaar vir vriende laat weet van die plek! Baie dankie vir julle gasvryheid, dit was 'n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Groot plesier Frans
Ek is bly jy het dit geniet
Tot weersiens en sterkte met julle besigheid
Groete
Tobie

Blue Whale
Sharon K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Saam met vriende

Baie rustig en stil.

Die eienaar het ons verras met sy vriendelik en behulpsaamheid. Aangesien ek besig is om te herstel van 'n ernstige siekte, was dit voorwaar die ideale plek om te gaan ontspan. Baie dankie Tobie. Ek beveel jou plek aan vir almal wat van rustigheid hou aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Gaaf Sharon,
Eks bly julle het dit geniet en kon ontspan.
Sterkte verder met jou herstelproses.
Groete en veilig bly
Tobie

Blue Whale
Petro R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tobie is baie gasvry.

Het baie lekker gekuier. Goed geleë. Loopafstand van winkel, eetplekke, strand en hawe. Sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Petro
Baie bly jy het dit geniet hier in Struisbaai
Mooi jaar verder vir julle en by veilig

Blue Whale
Bonita T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasmagories!

Baie rustig, net wat ek nodig gehad het. Ek hou baie van die bank met die skets in die agtergrond, dit was my mooiste foto.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, Bonita. Veilig en gesond bly.
Groete,
Tobie.

Blue Whale
Tinus V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Baie gasvrye mense.

Baie tegemoedkomend in onverwagte omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Tinus.
Ons probeer aaltyd julle die gaste eerste stel.
Mooi en veilige tyd vir julle vorentoe.
Tobie

Blue Whale
Shaun A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice.

Ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was memorable.

The place is quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Thank you, Victor.
The privacy and safety of our clients are very important to us.
Stay safe and well.

Blue Whale
Vernon W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Vriendelike mense. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Vernon.
Hoop die res van 2021 is net so rustig vir julle ook.
Tobie

Blue Whale
Piet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense. Het lekker gebly.

Sal dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenville W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenville W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was 'n baie aangename plek en lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Hi Glenville,
Dankie vir die rustige review.
Groete,
En bly veilig
Tobie

Blue Whale
André G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
André G
Saam met eggenoot / lewensmaat

In vergelyking met ander plekke op die webtuiste waar ons oorgeslaap het, vergelyk Blue Whale swak wat gehalte en prys betref.

Dit het vir ons gevoel asof alles vuil was - die braairoosters en braaitang was om die minste te sê smerig (ons het nie probeer braai nie), die mikrogolfoond was vuil binne-in, die yskas was vuil binne-in, daar was miere in die kombuis, oral spinnerakke. Die afwerking was oud, WiFi baie frustrerend. Die plek is oorprys in vergelyking met ten minste 4 ander plekke waar ons ook bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Andre
Groete
Tobie by Blue Whale

Blue Whale
Elize J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike wegbreek.

Die stilte van die omgewing was hemels. Sal beslis weer besoek. Voortreflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Plesier.
Ons is bly julle het dit geniet
Groete en sterkte vir die res van die jaar.
Blue Whale

Blue Whale
Lucrecia M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucrecia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Voel veilig. Ongelooflike gasvryheid. Baie bedagsaam. Winkels en see loopafstand. Sal dit beslis aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Lucrecia,
Ons is bly julle het dit geniet veral die aspek van veiligheid
Blue Whale sal uit sy pad gaan om sy gaste tevrede te stel veral in hierdie moeilike tye
Sterkte en bly veilig.
Groete,
Tobie

Blue Whale
Albert T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaar en skoon geriewe.

Sal aanbeveel vir 'n dag of twee se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette N - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gasvry.

Ons het heerlik gekuier met gasheer en gasvrou. Baie netjiese verblyf en alles wat jy benodig was in die woonstelletjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie Reinette, ons is bly julle het dit geniet hier in Struisbaai.
Ons hoop julle het ook die res van die reis geniet.
Groete
Tobie

Blue Whale
Lea S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddens was sleg.

Daar is nie varswater vir gaste nie en jy moet alles in badkamer tap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Hi Lea
Dankie vir jou kommentaar.
Ons sal daaraan aandag gee.
Groete van Tobie by Blue Whale in Struisbaai.

Blue Whale
Shakeel H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shakeel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and comfortable. Very friendly people.

The room we rented was nice and clean and very well maintained.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en gemaklik. Baie vriendelike mense.

Die kamer wat ons bespreek het was baie lekker en skoon en goed onderhou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer.

Die gasheer is baie vriendelik en blyplek is baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Struisbaai is 'n lieflike plek.

Tonie en Tersa is baie vriendelik en gasvry. Werklik waarde vir geld. Ons kamer het 'n pragtige mural gehad wat jou laat voel het dat jy op die stand is. Blue Whale se eienaars is baie behulpsaam met raad oor reis in omgewing, kos. Skoon, netjiese blyplek. Lekkerste ontbyt net skuins oorkant die pad van Blue Whale geëet. Winkels loopafstand van Blue Whale. Lekker gestap in koel seelug van hul huis tot by SANParke se Agulhas-lighuis. Tersia se artstudio-skilderye is pragtig. Baie dankie. Heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie!
Ons probeer net ons bes om alle gaste tevrede te stel en waarde vir hul geld te gee.
Hoop jul vertel ook aan ander oor die Lekke plek.
Dankie weer eens vir die posetiewe terugvoer
Groete van Tobie en Tersia
Blue Whale Struisbaai

Blue Whale
Christine M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, veilig en rustige atmosfeer.

Dit was my eerste keer in Struisbaai. Aangenaam verras deur die vriendelike mense in gemeenskap. Winkels en eet/kuierplekke. Sal definitief weer gaan en het die nabye dorp L'Ahulhas net so geniet. Vuurtoring en museum ook gaan besoek en lekker gekuier by kampeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Goeie dag Christine,

Baie bly julle het lekker gekuier. Sterkte en geseende seisoenwense vir julle

Groete
Tobie

Blue Whale
Cecilia M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflike verblyf - goed toegerus, smaakvol, netjies en skoon!

Dit was 'n aangename verrassing dat 'n klein eettafel, stoele, borde en eetgerei vir twee asook 'n mikrogolfoond toegevoeg is by die standaard yskas en koffie-benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en mooi.

Ek en my man het heerlik gekuier by julle! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Baie bly julle het dit geniet hier in Struisbaai.
Tobie

Blue Whale
Curlin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curlin S
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Ek wil net baie dankie se vir Oom Tobie dat hy ons baie goed ontvang het. Ek en my vriende sal enige tyd weer Blue Whale kies as ons 'n trip weer Struisbaai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juri K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker privaat en rustig.

Ekt gekom om te rus en dit was presies wat ek gedoen het. Die perfekte plek om af te trek. Ek kon braai die Saterdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gekuier.

Dit is 'n beautiful plek. Tobie is 'n wonderlike gasheer. plek is baie mooi. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Dankie

Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang.

Groete

Tobie

Blue Whale
Monique A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Monique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I expected more.

The place was very small. They could have at least added some accessories such as proper plates and not paper plates and enough glasses. I expected much more. They should consider getting a TV as said on the add but there was no TV, nor microwave or a mini fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Good day Monique,

Thank you for your review. It was great to have you as a guest at Blue Whale. The unit you stayed at, Blue Whale 4, does not have a TV, fridge or microwave.
As stated in the description, it only has tea-and-coffee-making facilities.

Kind regards
Tobie.

Blue Whale
Louis C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Skoon en netjiese akkommodasie met vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Vriendelik en gasvrye ontvangs. Het dit baie geniet om in 'n deel van ons land te kon wees wat vir my onbekend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Whale se terugvoer

Goeie dag Corrie,

Great dat julle geniet het. Sterkte verder daar en geniet die res van die jaar !
Groete
Tobie !

Blue Whale
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKp5qC0N0ZcX1tsuUgtonjA8XwgHEit2LJWKNmNe3wWXiwFXG5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 9 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.801970704817 20.050654790018
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem