LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bo Kouga Mountain Retreat | LekkeSlaap
+154

Bo Kouga Mountain Retreat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Bo Kouga Mountain Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gordon H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon H
Saam met vriende

Loved it.

The drive there was beautiful and the place was a lovely surprise. Went for a walk to the waterfall. Great place.

Patrick C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just stayed overnight.

Great location in hills on farm. Cottage was spotless and had character and charm. Peace and quiet and privacy - just what we wanted. Saw Mountain Zebra and buck near cottage as well. Quite a long drive to get there, but definitely worth the drive. Would definitely return.

Irene A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene A
Gesin met klein kinders

Baie ver pad om in te ry met baie hekke en geen sein. Borde was nie duidelik nie en ons het heeltyd getwyfel of is ons op regte pad.

Die eenheid was skoon, maar die meubels is oud en verwaarloos. As jy op die bank gaan sit, val jy in 'n gat. Die stortgordyn is baie oud en grillerig en lappe/draperings voor vensters is vodde. Dit kort 'n ernstige opgradering. Kan nie vergelyk met ander oorslaapplek waar ons geslaap het en dieselfde betaal het nie. Ek sou graag wou weet dat dit ons 'n uur sou neem van die afdraai tot by die plaas. Die kilometers is naby, maar dit neem lank om daar uit te kom.

Sam B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam B
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Skoon, mooi, gemaklik en vriendelik.

Michelle S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons het vir vier aande bespreek, maar het na die eerste aand opgepak en gery. Ons sal voorstel dat mense ingelig word dat dit 'n lang grondpad is na Bo-Kouga en die enigste winkels vir kos ens. is 'n verdere 10 km uit na Uniondale. Die eienaar was nie daar, en daar was 'n paar baie, baie honger jong katjies. Die persoon wat ons 'ontvang' het sou later terugkom met 'n toeristevorm. Dit het nooit gebeur.

Bo Kouga Mountain Retreat's terugvoer

Hello Michelle,
You booked for 4 nights and on the day of arrival phoned to say you would only arrive on the third day. With your booking confirmation, I sent you detailed directions to the farm where I indicated we are 29 km from Uniondale.
When you booked, you booked a self-catering cottage. The staff thought you might have brought too little food when you asked them if they could make you some food. If we were on the farm that weekend we would have invited you to dinner but unfortunately, we were not.
The staff also checked if everything was okay and if you were settled and you did not mention any concern.
Regarding the cats, they do get excited around mealtime when people come up to them. I apologise that your trip did not work out as you had planned and wished.

Bo Kouga Mountain Retreat
Antoon R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoon R
Gesin met klein kinders

Spectacular, scenery and remoteness can only be appreciated.

See stars.

Louisa L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoe beskryf jy 'n juweel.

As jy die lig afskakel is dit net die natuur en niks van die gejaagde wêreld daarbuite.

Erika M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Gesin met tieners

As jy op ‘n plaas wil oornag, is dit die een!

Die plaas is tussen die klowe van Uniondale. Doodstil met duisende sterre in die skoon lig. Die stap na die waterval was great!

Adam B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat jy hoor is die natuur - op hierdie rustige plaas gesels net die plaasdiere!

Zebra Cottage is goed geleë met 'n uitsig oor die plaas en omliggende heuwels. Dis die ideale plek vir hond se kind om saam te kom vakansie hou met die omheinde erf. Kothuis is netjies en goed toegerus met 'n heerlike stoep vir kuier en braai. Dis heerlik om na die waterval met sy mooi poele te gaan vir 'n piekniek en afkoel. Die onfikses moet liefs met 'n 4x4 ry tot by die parkering en daarvan 150 m loop (trek maar eerder stapskoene aan om oor die rif te kom). Die wild is gewoond aan mense en drentel normaalweg rondom hul voerbakke rond sodat mens hul goed kan bekyk. Heerlike plek om net te ontspan en die minimum te doen.

Anja D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Netjiese plek waar mens werklik kan afskakel. Ons het die kaggel geniet, asook die stoep met sy besonderse uitsig. Belangrik om te weet: Dis net-net te ver uit die dorp om sommer net winkel toe te ry, koop alles vooraf. Daar is 'n groot yskas met genoeg plek. Die kombuis het slegs 'n stoof en mikrogolf met 'n grill-funksie, geen oond nie. Ons het dit geniet om sonder sein en WiFi te wees. Die beskikbare speletjies het vir genoeg pret gesorg.

Riaan D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede vir die siel.

Om weg te kom van die stad se gejaag is Bo Kouga net die plek om te gaan. Geen selfoonopvangs gee jou die perfekte geleentheid om werklik te kan ontspan en tyd in natuur te spandeer.

Jean G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, beeldskoon - sal weer teruggaan.

'n Wonderlike paar dae in natuur, vol rus en vrede. Die natuur is perfek mooi en die mense gasvry en baie vriendelik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. 'n Wonderlike ervaring!

Wicus G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo-verwagting!

Die huisie is byna nuut en uiters luuks en smaakvol toegerus. Alles in 'n pragtige rustige Karoolandskap, rustig en vreedsaam tussen die berge.

Robert U - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert U
Gesin met tieners

Lekker bestemming en verblyf.

Pragtige plek vir ons twee gesinne. Oorgenoeg spasie, goed toegerus en gerieflik. Die onthaalarea was 'n groot treffer onder die tieners.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location and accommodation.

Lovely setting for our two families. Plenty of space, well equipped and comfortable. The entertainment area was a big hit with the teenagers.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wim K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim K
Gesin met tieners

Rustig.

Rustige tyd om van alles af te skakel.

Nileen E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nileen E

'n Lewe!

Dit is my droomwêreld wat ek nog 'n realiteit gaan maak om daar te gaan woon.

Nanet B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanet B
Gesin met klein kinders

Beautiful accommodation and stunning view.

We had a wonderful stay. Will definitely go back again. Love the peace and quiet. Cottages are stunning.

Madeleine D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience!

Having travelled and stayed in many self-catering places over the years, I must say that Bo Kouga are one of only a handful of self-catering places in the country that can really say that they are pet friendly. We were extremely impressed by the sturdy fences around the cottage which allowed us to relax while the dogs explored. Ian met us when we arrived and must be one of the kindest people we have met in a long time. He made us feel right at home from the moment we got there. Zebra Cottage itself is equipped with everything you need and very comfortable. We spent most of our days reading on the veranda which overlooks the valley, sat chatting by the fire at night and loved the walk to the mountain pools and waterfall. There is no cellphone signal, which was great! Using a strong router we were able to pick up relatively steady MTN signal strong enough to send emails and work from there though. If we are ever in the region again, we will definitely go back to Bo Kouga, it really was one of the best experiences we have had during our entire holiday.

Yolandie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Saam met vriende

Fanatiese plek, definitief 'n plek om te rus.

'n Vreeslike mooi plek en die eienaar/bestuurder is baie bedagsaam. Ons het dit baie geniet.

Tommie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing en akkommodasie is uitstekend.

Dit is alles wat ons verwag het.

Rian J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian J
Saam met vriende

Aangename aand daar deurgebring, alles goed toegerus en volledig, en baie netjies en skoon.

Dis ver om vanaf teerpad tot daar te ry, verkieslik met 'n SUV, maar die stedelinge sal seker hou van 'n wegbreek in die natuur. Ons het nie tyd gehad om die omgewing te verken nie, maar die wandelpaaie lyk aanloklik. Die akkommodasie self perfek.

Ruvé S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruvé S
Gesin met klein kinders

Lieflike goed ingerigte kothuis met asemrowende uitsig!

Perfekte plaas wegbreek naby aan George. Die kothuise is pragtig en gerieflik met prentjiemooi uitsigte. Veilige omgewing waar kinders kan baljaar en die buitelug geniet. Dat ons twee honde kinders kom saamkom was bonus!

Sakkie W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjiese, gerieflike verblyf. Heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly. Ons 2 hondekinders het dit net so baie geniet.

Bo Kouga Mountain Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit beteken baie vir ons.

Bo Kouga Mountain Retreat
Louise S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure bliss.

Vriendelike diens, natuurskoon, gemak, veiligheid. Alles wat die hart begeer. En natuurlik Phebe wat in mens se hart inkruip met haar kort beentjies en hart van 'n leeu.

Trudie F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos

As jy rustigheid vir jou siel soek is hierdie net die plek. Dankie tog daar is min selfoon opvangs, want dit laat jou toe om heeltemal af te skakel en die natuur en stilte in te drink. Zebra cottage it pragtig, dit is luuks met alles wat jy sou benodig. Dit was heerlik koud so 'n glasie wyn voor die kaggel was 'n groot bederf. Dankie aan die eienaars dat julle jul stukkie hemel met ons ander deel. Ons kan nie wag tot ons weer kan gaan nie!

Carmen H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Fantastiese plaaswegbreek!

Die huisie het presies gelyk soos op die foto's geadverteer - skoon en netjiese linne, ten volle toegeruste kombuis. Pragtige plaas. Was heerlik gewees!

Anastasia D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia D
Saam met vriende

Heerlike, gemaklike blyplek met pragtige Karoo-uitsigte.

Sien die ster-gradering.

Liesl V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte, stil wegbreek.

Ons het in Zebra gebly. Die eienaars het werklik aan alles gedink. Die kaggel (insluitend die groot hoeveelheid hout) het gesorg vir 'n gesellige atmosfeer in die huisie. Die elektriese kombers en vere duvets was 'n groot pluspunt. Die stilte en natuurskoon was presies wat ons nodig gehad het. Jenga het ook gesorg vir verdere vermaak. Ons sal dit vir almal aanbeveel.

Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Kouga, De Hoop-pad, Uniondale, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZGI5YWNlLWE0Y2EtNDFjMS05NmNiLWE1MGZhOTg0NjQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Bo Kouga De Hoop Road 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.66426 23.353834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!