Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Kouga Mountain Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuis 2 - Gemsbok
Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.
Kothuis 3 - Eland (troeteldiervriendelik)
Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.
Kothuis 4 - Zebra (troeteldiervriendelik)
Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.
Kothuis 5 - Buffalo (troeteldiervriendelik)
Tariewe is vir selfsorg. Die volgende word voorsien: vuurmaakhout, tee, koffie, toiletware, kombuisseep en handdoeke.
Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Al die kothuise het 'n platskerm-TV met OpenView HD.
Daar is nie selfoonsein by die kothuise of die hoofhuis nie, maar wel na 'n kort entjie se stap teen die heuwel op.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel hulle hiermee vryskeld van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Ongelukkig is daar nie kredietkaart-geriewe beskikbaar nie en tjeks word nie aanvaar nie.
Reg van toegang voorbehou.
Alle doendinge word op eie risiko onderneem.
Troeteldier-beleid slegs by Kothuis 3 (Eland), Kothuis 4 (Zebra) en Kothuis 5 (Buffalo).
Alle honde, katte en voëls in hokke is regdeur die jaar welkom. Stel ons asseblief vooraf in kennis as jy beplan om 'n troeteldier saam te bring.
Bring asseblief jou eie beddegoed vir diere wat binne slaap.
Honde word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Daar is 'n omheinde tuin en maklike toegang tot wandelpaaie.
Wanneer honde buite die omheinde area kom, moet hulle onder alle omstandighede aan 'n leiband wees.
Bedagsaamheid teenoor die honde, katte, voëls, plaasdiere en wilde diere op die perseel moet aan die dag gelê word.
Onthou asseblief dat jy ten alle tye verantwoordelik is vir jou troeteldier.
Let asseblief daarop dat die bestuur en personeel volgens ons terme en voorwaardes hiermee vrygeskeld word van enige verlies, besering of skade wat aangerig word aan jou of jou eiendom tydens jou verblyf by Bo Kouga Mountain Retreat.
Die perseel kan via 'n SUV of bakkie bereik word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Kouga, De Hoop-pad, Uniondale, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZGI5YWNlLWE0Y2EtNDFjMS05NmNiLWE1MGZhOTg0NjQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Bo Kouga De Hoop Road 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.66426 23.353834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem